Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Marthé McLoud. Klip

1 July 2026 By Versindaba

  Foto 11 Klipmuur https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   Klip ’n Beitel moet kan klip breek as hy ’n beitel is — NP van Wyk Louw, Die beiteltjie   Die plat skywe skalie van die Roggeveld staan stewig op hulle nate in klipmure en korbeelhuisies.   Heel anders as my vriendin en haar gesin wat teen ’n hang…

Read More

Jacques Boshoff. Astraal

1 July 2026 By Versindaba

  Foto 14: Naghemel by SALT https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678     Astraal   Laataand ‘n klop aan my deur: ’n ruimteman, in wit geklee met ‘n helm wat helder reflekteer.   Ek nooi die vreemde besoeker in – hy vertel van sy reise, veraf bestemmings, planete, komete en sterre.   Alles is tydelik, sê die ruimteman, en…

Read More

Jasmyn Beetge. Depressie

1 July 2026 By Versindaba

  Depressie   nimmereindegende duisternis as dit net jy en die swart hond is selfs die maan, met sy sekel-lig probeer uit ‘n sterrelose hemel vlug teen hanekraai hoor jy hom in die verte blaf teen skemer kom hy weer aangedraf   © Jasmyn Beetge, 2026  

Read More

Joan Hambidge. X

30 June 2026 By Versindaba

  X ‘n bietjie jazzerige wiskunde vir VWL   Jy’t teruggekeer en jy bewoon ‘n silwer herberg in die reën jou vensters staar nog elke nag met grys oë nes ‘n trapesium   my vers is boom en wind en boom en wind so eindeloos ‘n vergeet op ‘n winteroggend skryf Umbriaan ‘n vierhoek vir…

Read More

Elisma van Zyl. Die Wond

30 June 2026 By Versindaba

  Foto 28: Gepakte klippe https://photos.google.com/share/AF1QipNhuaXYqr18bBxsrxd_D1FV8CUccsQdQRfX4bbNhl4fYuF_W8H5UiKYUC9GMumigQ?pli=1&key=eHRDbDhDYUFwQnJsNXFKX2I2ZzFwM1B0ZnJPVERB   Die Wond   die lewe het sy tande diep ingeslaan met gif penetreer wat van binne sweer   buite verskyn vlamme wat soos ‘n veldbrand versprei dit gloei binne en buite, vuurrooi   dan bars dit oop sodat die kwaad uitloop ‘n soutdepper ontsmet vlek oop, ontbloot  …

Read More

Anne-Marie Bartie. slenterskemer

30 June 2026 By Versindaba

   Foto 5 -Skemeraand met volmaan https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   slenterskemer   vir NPVWL met respekte (Nog in my laaste woorde)   soos die daguur voor my sneuwel is my spore vol berou oor lankgister se immer onvoltooide kring   ek dra jou op, my jeug se liefste, aan die voornag se maan, wat vόl in haar…

Read More

Joan Hambidge. Prometheus

26 June 2026 By Versindaba

  Prometheus ‘n paskwil vir VWL   Ek is die vrou wat klippe kyk klippe uit ‘n Nagasaki swart ‘n walg wat nie wil vrek? wat duur die geskrif-se-hart   die aasvoëls is te jonk vir my jul kopbene nog sien wit die bont vere hier en daar nog windkant teen ‘n bos sien vit…

Read More

Bester Meyer. Meturgeman

26 June 2026 By Versindaba

  Meturgeman   Vir die refleksie van iemand wat langs ʼn venster sit en bid     dat ek jou toe ook moes begelei na die fontein waaruit ek indertyd moes drink   was om toorwoorde op te roep uit die duister –   want die deure van persepsie word nie alleenlik geopen deur die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon