Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Meyer van Rensburg. Spieëlkamer

31 July 20263 August 2026 By Versindaba

  Spieëlkamer   ‘n Kamer vol spieëls wys laag op laag, legio weerkaatsings, van wat voor dit is: in kleur of in grys, swart of helderwit: onderling repeterend, een na die ander, die toekoms in, sonder om te verander oorvleuelend en tog afgesonder waaroor jý nou peins en wonder.   Maar, Wyk, jy sien in…

Read More

Wynand J Booysen. koue afgrond

31 July 2026 By Versindaba

  koue afgrond vir NPvWL   wanneer geweervuur roggelend knetter en grofgeskut dreun     teen die duister beur die katafoniek soos ligflertse dans en basnote knallend die nagwaak splyt soos verskietende sterre     staccato vuurstrepe in die donker skroei en skel die stilte sloop     aan flarde skeur word jy gestroop     ‘n dier   kort voor die doodskoot…

Read More

Koos de Wet. soepel denke

27 July 2026 By Versindaba

  soepel denke Vir: N.P.   verkwikkend ontdek jou intellek groot ode    raka    die dieper reg die kat in Alice se reёnboogland ’n partial object sit vir my sy glimlag op jou meesterlike werke buite my rede dans in duister glans soos swartluiperdgoudgeeloё tussen die blou kewers in my benarde woud – in ballingskap apart…

Read More

Bester Meyer. Ter Elfder Uur

27 July 2026 By Versindaba

  https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678 Foto 18 – Naghemel Rogge Cloof   Ter Elfder Uur   elke gedig ontspring vanaf daardie ewige punt in die heelal om vir my buurman wat onder ʼn sentrum van sterrestroming flonker, iewers in die kloof tussen heerlikheid en sterflikheid ʼn oor-sprong te laat vasanker in die twéékantigheid van ons   ek begryp…

Read More

Joan Hambidge. XXXIX

22 July 2026 By Versindaba

  XXXIX Tristia herwin   U moet my toelaat, Here, dat ek té veel voor-tekens ignoreer (uitwis) tekens se eie ge-nade-lose teken-heid, wat in drome aan-meld of verby my dwingend marsjeer (soos) die selfdood van ‘n kelner ón(voor)bereid.   © Joan Hambidge, 2026  

Read More

Joan Hambidge. Piromaan

17 July 2026 By Versindaba

  LXXV   Piromaan die vuur sit in my vingers om nog ‘n antwoord op Louw te skryf, dansend die sigaretrook wat ópklim en die as wat val oor die mat, die aarde is nie eenvoudig nie, beweer hy ook soekend na ‘n pendant in my Latynwoordeboek: om só ‘n palinode te skryf, maak van…

Read More

Andrea Sieberhagen. Tolbos

14 July 2026 By Versindaba

  Foto 19 – Rolbos / Tolbos https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   Tolbos   Stofpadstilte maak gedagtes los wat soos ʼn tolbos pad af waai en in die wind ʼn onthou vind om elke draai.   Dit waai tot teen ʼn heining om dan daar tussen blou lug en  doringdraad te bly hang.   Herinneringe steek vas by…

Read More

Joan Hambidge. Gedig nommer XXIX

13 July 2026 By Versindaba

  Gedig nommer XXIX Uit: Tristia ‘n Spotspraak   Ek soek die ideale vrou: die “altyd minnares”, sy “wat nie wil saambly” en my nie sal beheer nie, sy wat my nie as “brekfiskaartjie of assuransie-polis sal beskou nie”: ag, die Mannin, die tekswerker, los van voorskrifte verpak met litotes, satire, hiperbool, ironie én veral…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon