Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Anton Döckel. Klipskerwe

6 July 2026 By Versindaba

  Klipskerwe   Sutherland Rôeveld soutlekke vir Louw-spirasie   As die sterre sneeu sprinkel in die donker dag is dit Sutherland   sprinkels sterresneeu val uit die donker hemel Sutherland vonkel * daar’s ‘n duiwel in die puts hoor hoe  gorrel sy lag – kind, netnou duiwel jy in * skilpad lê  penskant bo pootjies…

Read More

Krige Visser. stroper

6 July 2026 By Versindaba

  stroper   in die duister poot hy aan die hek van kop tot tone bedek wil hy die stringloper skaap van die veld voorlê en kaap met geweld   wolf vermom in die vel van ‘n skaap mofferig en knus lyk dit as hy slaap verskans onder die wollige opset skuil ‘n doelgerigte roofdier…

Read More

Jaco Fouché. Foto van hawe

3 July 2026 By Versindaba

  Foto van hawe  (‘n Lae Lande-dagdroom)   Jy van wie die beelde dof rus op die passaat tussen nou en ons soet geskiedenis, neem my deur die jare terug deur dae so vol jonk en rou waarin ons die rand verken. Gedagtes strek, eens gekaap, na die Nieuwe Maas, so verwen. Die ruim bied…

Read More

Ilse van Staden. en as ek doodgaan

3 July 2026 By Versindaba

  en as ek doodgaan   en as ek doodgaan, sal alles nog dieselfde bly? die bloekoms onopsigtelik oorleun na die pad soos perde langs ʼn heining wat op aanraking en handoplegging wag en sal die reën soos pêrels aan die naalde hang van kasuarisbome as die oggendson die bos se asem in sy vingers…

Read More

Ilse van Staden. speelpark, wintermiddag

3 July 2026 By Versindaba

  speelpark, wintermiddag   die middag het leeg geloop en anderkant die meer steek ʼn uitgewaste reënboog sy tone in die see   en ʼn ouman gaan gedweë op die park se grasperk staan en por die kind met die vlegsels wat huiwer by die raam:   sy klim teen die klimraam op en hang…

Read More

Marthé McLoud. Klip

1 July 2026 By Versindaba

  Foto 11 Klipmuur https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   Klip ’n Beitel moet kan klip breek as hy ’n beitel is — NP van Wyk Louw, Die beiteltjie   Die plat skywe skalie van die Roggeveld staan stewig op hulle nate in klipmure en korbeelhuisies.   Heel anders as my vriendin en haar gesin wat teen ’n hang…

Read More

Jacques Boshoff. Astraal

1 July 2026 By Versindaba

  Foto 14: Naghemel by SALT https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678     Astraal   Laataand ‘n klop aan my deur: ’n ruimteman, in wit geklee met ‘n helm wat helder reflekteer.   Ek nooi die vreemde besoeker in – hy vertel van sy reise, veraf bestemmings, planete, komete en sterre.   Alles is tydelik, sê die ruimteman, en…

Read More

Jasmyn Beetge. Depressie

1 July 2026 By Versindaba

  Depressie   nimmereindegende duisternis as dit net jy en die swart hond is selfs die maan, met sy sekel-lig probeer uit ‘n sterrelose hemel vlug teen hanekraai hoor jy hom in die verte blaf teen skemer kom hy weer aangedraf   © Jasmyn Beetge, 2026  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • …
  • 172
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise
  • Stephan du Toit. Moed

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. Swartoogtiptol
  • Hennie Maartens. blommeprag
  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn
  • Johann Lodewyk Marais. Seisoen
  • Koos de Wet. Onse Raka

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn17 August 2026

    Marlies Taljard: Johann se Lange het destyds in "Kaapse Paragrawe" soms oor Sheila Cussons geskryf. Sien byvoorbeeld dié onderhoud wat…

  2. Andries Fourie on Andries Fourie. Soos die val van ‘n veer16 August 2026

    Baie dankie Anne-Marie!

  3. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  4. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  5. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon