Brugge Groene Reie word eeue lank nie deur die gety oopgespoel, maar die welvaart van my hart gedy as ek tussen ragfyn kant, die beurs en paleis weet in die eenvoud tuis wag jy nog steeds op my. © Dietloff van der Berg, 2023 Remember that the AVBOB Poetry Competition reopened…
Category: Kompetisies
Dietloff van der Berg. Gouda
Gouda In Sint Janskerk met haar Goudse Glazen gegroet, deur die swart lood wat pynlik presies soos met roet stukke glas omlyn tot hemelse figure, straal Elisabet geheel my steeds tegemoet. © Dietloff van der Berg, 2023 Remember that the AVBOB Poetry Competition reopened on 1 August 2023. Visit our…
Dietloff van der Berg. Graaff-Reinet
Graaff-Reinet O Heer, laat na ʼn lang, verbrande reis daar eensaam uit Vallei Verlatenheid U koel Karoowind in die aand bevryd my kom verlos van kwellings, been en vleis. U liefde en genade is so groot; die Pastorie laat rank die wingerdstok wat blaarverkoel met vrug die mens verlok tot stook…
Dean Els. Somerlandskap
Somerlandskap In die wintertye van die berg se piek, Verdwaal hy in ‘n donker see van verdriet, Die lug is swaar en die sneeu sag, En die donker skaduwee het sy piek verward. Maar deur die storm van sy winter, Soek hy na lig in elke klein oomblik, In koue wind, ‘n…
Dietloff van der Berg. Stellenbosch 1970
Stellenbosch 1970 Son spatsel deur akkerblare en sonbesies sing, want nat stewels en koue Kaapse weer is verdring; nou stap ek ontgrens na filosowe se voete oor die grensoorlog se doodslag en vernietiging. © Dietloff van der Berg, 2023 Remember that the AVBOB Poetry Competition reopened on 1 August 2023….
Dietloff van der Berg. Spello
Spello Op spoorsny na Fransiskus van Assisi verskroei ons sonder blaardek met die boord in sig terwyl met brood en wyn veel later sterverlig, vandaar ons uitkyk met ’n wyer visie. © Dietloff van der Berg, 2023 Remember that the AVBOB Poetry Competition reopened on 1 August 2023. Visit…
Dietloff van der Berg. Duzikleigat
Duzikleigat Vereensaam in sy somer skeppingsplek gryp hy met soepel hand eers gou die klei waarmee deur dit verdig en taai te brei, hy daagliks soek na nuwe lewe wek. Hy skep ʼn romp en sit daar bene aan, en dan die stert en ook sy grote kop, nie ongerymd met skerpe…
Jacques Boshoff. Verkwik
Verkwik Groen is die land van Gauteng waar hoop weer enkelhoogte groei, en vir ‘n wyle demp die somer, die sirenes wat rondom my loei. © Jacques Boshoff, 2023 Remember that the AVBOB Poetry Competition reopened on 1 August 2023. Visit our website regularly at https://www.avbobpoetry.co.za/ for editing tips and advice as…
