Verweerde padpredikant stotterend word ’n gebroke alfabet klip-vir-klip uitgepak newens dwalende gedagtes langs gisterding-gebeure tussen Betlehem en Kroonstad langs die verweerde padpredikant word hortend op knieë gesak om kaalhand die vulkane daar diep binne te waag blus smagtend na weivelde waar onvrede kan rus versluierd blom die silhoeët van ’n kruis…
Category: Kompetisies
Gerard Scharn. een vaste gast op death row (M)
een vaste gast op death row als gevangenisarts zag ik velen hangen bengelend aan een koord of onder hoogspanning sterven op een eikenhouten stoel ik hoorde hoe de laatste ademtocht werd ingezogen door een mens in doodsnood terwijl ik keek als het sterven door de staat was gesanctioneerd met de echo…
Anton Dockel. Asem (M)
Asem Op pad van die huis na die hospitaal herlaai my hoop dié keer ry ek op ’n lentedag wat langs die strate wakker word, opstaan en nuwe blare maak Langs jou bed flakker my hoop soos ’n kers voor jou asem deur die masjien namens jou geblaas om al twee van…
Anne-Marie Bartie. oordink (M)
oordink (vroeë dimensie) ek oordink gewoonlik of die ‘moontlike’ sal gebeur of dit môre gaan reën soos my stroewe linkerheup voorspel of die woorde wat ek vind, genoeg is of die storms binne my skedel die lowergroen paradys in my oorvol neocortex sal laat verlep © Anne-Marie Bartie, 2024
Gerard Scharn. bouwdoos (M)
bouwdoos men noemt mij een bouwdoos want ik word omgekat van man naar vrouw opgerekt geplooid waar nodig tussentijds genderdysfoor neutraal het is een lange weg te gaan van hij naar zij of politiek correct simpel het zolang de juiste afslag niet gemist om dood te lopen in een freak show bekeken…
Jaco Fouché. Die vuur (M)
Die vuur waar mense sagter praat of skeller, en soms steun waar die teekan om elfuur amper leeg teen ‘n stoelpoot leun waar die teëlpatroon onder die skoensole aanstryk en kraakpatrone teen die muur uit reik waar die skaduwees om uit die son te kom versit-versit-versit waar die water reëntyd in die hoeke dan drup-en-drup-en-drup…
Gerard Scharn. op weg (M)
op weg de wereld is te groot voor haar vol met vreemde dingen die zij niet begrijpt zoals er bruggen zijn waar zij graag van af wil springen of dat treinen zullen rijden met vertraging iets dat haar begrip te boven gaat wij blijven thuis en wachten en tellen traag de…
Pirow Bekker. Sterstatus (M)
Sterstatus Pypkan Vir wie die gode liefhet, sal die engel vroeg reeds kom: geen geneentheid nie om eers doof te slaan en stom, want met die heengaan vertrap die lieflingkind grootliks die klokreël van die ouderdom. 2. Prognose “Hou matigheid voor oë,” sê die oom aan die joernalis as rede vir sy negentig deuskant…
