Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Neil Cochrane. Die beesboer het sy broek laat val

31 July 2023 By Versindaba

  Die beesboer het sy broek laat val  vir Johann de Lange   Die beesboer het sy broek laat val in die pretspelonk by Wulpsedal sy peester staan orent al meer en meer hy gee vir jou ’n leerkarwats mits dese wil hy jou sê hoe bloots jy hom moet raps.   © Neil Cochrane,…

Read More

Joan Hambidge. Sinéad O’Connor

31 July 2023 By Versindaba

  Sinéad O’Connor   Niks vergelyk met jou woede argwaan pyn teen jou familie politiek die kerk   Die leeu en die kobra jou simbole teen inkerkering (soos) bipolariteit en ander geestesafwykings   hulpkrete misgekyk die pous se foto opgeskeur hare afgeskeer oor almal wat ongerymd optree   jy was iets dwingends dalk ‘n katekrese…

Read More

Floris van Zyl. oor Eskomme & somme

27 July 2023 By Versindaba

  oor Eskomme & somme (met apologie aan Johann de Lange se ‘oor blomme en bomme’)   Oor Eskomme het ek nog nooit gedig, mister Eskomme & substasies & spreadsheets. Ek verwyt elke loadshedding stage wat nie geheilig word nie (Eskomme klink soos Eksomme wat lyk soos ek + somme), & elke blackout ‘n blinddoek…

Read More

Joan Hambidge. Sirkelgang

18 July 202324 July 2023 By Versindaba

  Sirkelgang Vir Johann Lodewyk Marais   By die lees van jou verse vanoggend onthou ek ‘n aand in Les Marais toe ons deurnag praat oor die digkuns.   Ekologies-besinnend met reise deur Afrika; ek – daarenteen – na verre ruimtes: by Machu Picchu en in Egipte veral,   op kliptafels en in hiërogliewe gelees…

Read More

Ilse van Staden. Wildernis

16 July 2023 By Versindaba

  Wildernis (na DJO)   Watter boom of klip is dit wat witter as walvisbeendere tussen see en duin se deinings sit?   Watter skuiling van gesteentes en fossiel is hier halsstarrig opgerig om ontheemde digters te beskut?   Met die jare strek die lug en die water hoër weg en verder terug,   in…

Read More

Mariëtte van Graan. Vurige bees

15 July 2023 By Versindaba

  Vurige bees   Dié buffel ken gʼn metafisika: hy soek die biltong en die brandewyn hy sal sy kallers dissiplineer vuiste in sy vyand sla sy luste vir die koei verweer as verpligte samesyn maar geen vrae oor môre vra –   hy vat sy brannas met eish, ja, dié buffel ken gʼn metafisika….

Read More

Bester Meyer. Die Koms van die Rassis

11 July 2023 By Versindaba

  Die Koms van die Rassis (na NP van Wyk Louw)   Die mans het hom die eerste gewaar toe die stof van die Nakba hom uit die verlede sou baar: hy’t gekom oor landerye wat by voorvaders afgevat is nou ʼn tuiste waar hul kinders in gehuggies rus – die Jenin Vlugtelingekamp huis vir…

Read More

Eduan Naudé. Hoe om ‘n ou Egiptiese gedig te skryf

6 July 2023 By Versindaba

  Hoe om ‘n ou Egiptiese gedig te skryf   Kap prentjies uit teen ‘n sandsteenmuur: ‘n stilistiese oog wat die niet in staar dan ook: ‘n arend, ‘n reier en regop riet, en laat staan in die son vir ‘n duisend jaar.   © Eduan Naudé, 2023

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 75
  • 76
  • 77
  • 78
  • 79
  • 80
  • 81
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • René Bohnen. Weerklink
  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon