Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Hannes Visser. Ontvlug

25 October 2023 By Versindaba

  Ontvlug   voor Cradock se biblioteek huiwer sy vinger oor ’n vensterbank se vars duiwemis en trek dan teen elke donker wang ’n vaalwit streep sprei sy arms en toiingjas wyd oop soos ‘n voël in gewiglose vlug kantel sy lyf regs, dan links en sweef om die hoek van die gebou   in…

Read More

Pirow Bekker. Vrystaatse Desember

25 October 202330 October 2023 By Versindaba

  Vrystaatse Desember   Die somer word ryp vir kuil, die blare geil gelaai, ‘n byekorf staan op aandag, die hout gevlek, selle in die koek verseël is reeds tot vloei geswaai – alle saad wat vrug veroorloof is, se tafel is gedek.   My jeug se somer het ek saans ver sien dwaal in weerlig…

Read More

Hennie Maartens. Jakarandas

23 October 2023 By Versindaba

  Jakarandas   terwyl die jakarandas verkleur terwyl die rousmart ryp word is pretoria stil en stom is ons gemoed afgestomp   © Hennie Maartens, 2023         Remember that the AVBOB Poetry Competition reopened on 1 August 2023. Visit our website regularly at https://www.avbobpoetry.co.za/ for editing tips and advice as well as updates about upcoming workshops.

Read More

Jacques Boshoff. D-dag

19 October 2023 By Versindaba

  D-dag   Luid is die aankoms in die Hoëveld van hierdie deurwinterde kryger, wat die laaste soldate van lente, met donder en bliksem verwyder.   © Jacques Boshoff, 2023

Read More

Joan Hambidge. Landskap

18 October 2023 By Versindaba

  Landskap   In die Hoëveld van ons jeug skyn die helder son: daardie strale lewegewend oor die groen natuur met veryste waterdruppels in winters tog verduur; steeds daardie sonwarmte nog in my Standerton.   © Joan Hambidge, 2023           Remember that the AVBOB Poetry Competition reopened on 1 August 2023. Visit our…

Read More

Plek/Landskap & Somer: Gedigkompetisie

14 October 202331 December 2023 By Versindaba

    Plek/Landskap & Somer: Sonnette en kwatryne   Versindaba nooi alle digters, ongeag of jy al ʼn solo-bundel gepubliseer het of nie, om deel te neem aan ʼn digkompetisie waarin ʼn sonnet of ʼn kwatryn ingestuur kan word. Die volgende twee temas moet in die gedig uitgebeeld word: Somer en ʼn Plek of ʼn…

Read More

Wenners van Parodie/Pastiche-kompetisie

4 October 2023 By Versindaba

Die wenners van die kompetisie vir parodieë en pastiches is: Eerste prys: Franco Colin (“Horing”) Tweede prys: Johann Lodewyk Marais (“Versugting”) Derde prys: Ilse van Staden (“Wildernis”)   Baie geluk aan die wenners en DANKIE vir elke gedig wat ingeskryf is!   Hier is die wengedigte:   https://versindaba.co.za/2023/06/08/81949/ https://versindaba.co.za/2023/05/30/johann-lodewyk-marais-versugting/ https://versindaba.co.za/2023/07/16/ilse-van-staden-wildernis/         Remember…

Read More

Neil Cochrane. Weereens die weduwee – ’n drieluik

1 August 2023 By Versindaba

  Weereens die weduwee – ’n drieluik   Op ’n Sondagmiddag loop die weduwee Viljee in swart geklee met twee kolliehonde langs die see   Uiteraard met apologie   Johann Lodewyk Marais   Ek dig oor spesies versprei oor ons verweerde aardbol nie eintlik oor honderas Canis familiaris soos benoem deur Linnaeus in 1758 taamlik…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 74
  • 75
  • 76
  • 77
  • 78
  • 79
  • 80
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • René Bohnen. Weerklink
  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon