Lekhart Pa was ’n man met ’n lekhart nooit kom hy na operasie terug sy lewe in die Kaap uitgetap ons kry net die leë lyf operasiewond oor die bors bêre hom weg Hy word net die letters P en A soos twee spykers in die muur hangplek vir ’n stroewe beeltenis…
Category: Kompetisies
Gerard Scharn. hechting
hechting gebroken glas een scherp mes in een kinderhand snijdt diep in vlees met pijn scherp als het glas dat valt als een mes in een roekeloze kinderhand hechtpleister catgut zwaluwstaartje naald en draad een man in het wit vertelt over inuit en tatoeages over leven dat aan zijden draadjes hangt …
Versindaba kompetisie: “Mediese” poësie. Wen R7 000+ in prysgeld!
Siekte en siektetoestande is iewers deel van ons almal se lewens, nes die dood of liefde, wat dit eintlik ‘n baie ryk bron vir poësie maak. Tog het “mediese” poësie as tema in Afrikaans nog min aandag geniet en word daar relatief min gedigte daaroor geskryf. A.G. Visser was waarskynlik die eerste dokter-digter…
(1) Joan Hambidge. Ars poetica
Ars poetica Tussen Louis Washkansky en die Helderbergramp staan my lewe opgeteken. Denise Duvall in ‘n fratsongeluk – op pad na Milnerton – sterf, maar haar bloedjong hart red ene Louis Washkansky (met sy donkerswart oë) agter ‘n skerm verhuld. Die vliegramp nie oop-en-bloot met vrae en spekulasie steeds oor presies…
Nog ‘n kans om ‘n geskenk-boek te ontvang …
Meinhard Peters: Rose in ‘n groen bottel Dit is nou vakansietyd en ek hoop digters het nou weer tyd om te dig. Versindaba wag tot op Oujaarsdag 2022 gedigte in waarin besin word oor die afgelope jaar, die Kerstyd of die vooruitsig op ‘n nuwe jaar. (Alle ander gedigte bly natuurlik ook altyd…
Kompetisiewenners
Baie geluk aan die volgende wenners en naaswenners van 4 kompetisies wat die afgelope maand op Versindaba aangebied is: Gedig van die maand (Julie & Augustus) Wenner: Vincent: Sonneblomme en sipresse EN Copernicus: Gesprekke met God (Meyer van Rensburg) https://versindaba.co.za/2022/07/14/meyer-van-rensburg-vincent-sonneblomme-en-sipresse-2/ https://versindaba.co.za/2022/07/14/meyer-van-rensburg-copernicus-gesprekke-met-god/ Naaswenners: Sylvia Plath in ʼn onderhoud EN Opruiming 18 (Joan…
Anri Potgieter. virgo
virgo gister kruis jou ster met myne vanuit nêrens, uit die niet geringe massa tussen twee vertikale lyne ‘n komeet in die verskiet maar teen ligdag keer jy op jou wentelvlug terug abnormaliteit van die moederkoek vervreem weereens op reis, ‘n nie-lewensvatbare vrug en ek bly agter- van kind ontneem. ©…
Gerard Scharn. shebeen queen
shebeen queen lady zingt de blues in flaaitaal en fanagalo woorden scherp als een assegaai doorboren hart en ziel met bitterzoete metaforen over haar leven in townships en getto © Gerard Scharn, 2022
