Ekspressiewe Afasie As die normale vloei van woorde wanneer gesprekke gevoer word, plotseling briekaandraai, iewers in die lug verstar omdat die logiese volgorde in woordvorming ontbreek en nie uitgespreek kan word nie, begin ander persone rondom met ingehoue asem wag, ontbrekende woorde raai en ongekende frustasies wedersyds veroorsaak sodat moedeloosheid opvlam want dit…
Category: Kompetisies
Elmarie Stofberg. Operasie
Operasie hy lig sy hand sprei sy vingers oop en glip glad ‘n handskoen oor ‘n tros ligpienk geskropte vingers. tel die skerpste skalpel op en sny oop uit weg af. tel ‘n krom sliwer naald met ragfyn swart sydraad op. boor vaardig daarmee deur vel en vlees. knoop en knip, knoop en…
Neil Cochrane. Pas de deux
Pas de deux vir Roelf Al besit ek Starbucks op alle lughawens en winkelsentrums bruis alle riviere met warm sjokolade en ravyne vul op met miljoenêrspasta sal jy my nooit weer vergesel en proe jou gunstelinge na niks. Al slaap ek elke nag met nog ʼn man of tien tegelyk, stort…
Neil Cochrane. Ingrid gemedikeer
Ingrid gemedikeer “met hulle verdwaas in inrigtings geskok met elektriese strome deur die katarakte van die sintuie” bitterpil dagloom bitterpil dank my brein torring los deur monoamien en drank lê ek op die ysterkooi om daarop te rus oral gee judasmiddels ’n verdowende kus Valkenberg verblyf Sainte-Anne respyt weer is daar…
Gerard Scharn. wat de wachtkamer mij leerde
wat de wachtkamer mij leerde schiet nooit op zittend wild lees ik in een glossy over arts en jager over bockdoppelflinte en bismuthagel over dure cabrio’s in arts en auto het zwarte goud van tandartsen de vergulde pil van apothekers de horoscoop van bekende astrologen er wacht mij een lang en…
Joan Hambidge. Digterlike diagnose
Digterlike diagnose Vir Ernst Van Heerden In hierdie dae van rekenskap gee oor siekte, is dit jou verse wat my terugneem na die aard van iets soos hulsels-van-kristal. Die fikse gewigopteller ingeperk deur ‘n amputasie-só-dramaties. Jou tyd-van-verhuising leunstaan teen Dirk O se oorlewingsboek. Soveel vrese, kanse-op-‘n-wrak. Die metafore van siekte binne-…
Gerard Scharn. kamer 206
kamer 206 mijn lichaam is als een kaartenhuis gelijmd met slijm uit een sonde de willekeur van de dood gaat keer op keer de deur voorbij van de kamer waar ik lig of wacht bewust tot het bezoekuur is afgelopen lieve zus en ouders mijn tijd is daar ik heb genoten van…
Anton Dockel. Lekhart
Lekhart Pa was ’n man met ’n lekhart nooit kom hy na operasie terug sy lewe in die Kaap uitgetap ons kry net die leë lyf operasiewond oor die bors bêre hom weg Hy word net die letters P en A soos twee spykers in die muur hangplek vir ’n stroewe beeltenis…
