Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Hennie Nortjé. Knoppiesdorings

16 February 2023 By Versindaba

  Knoppiesdorings Die laat-lente het room geword: alle nare gedagtes aan geniepsige dorings is vir die oomblik vergete, want in afwagting op die reën staan die geharde ou reuse reeds feestelik geklee. Neem my volgende november terug na daar langs die Timbavati, na die geur van ‘n oormaat blom-are en die gedreun van bye-kore, want…

Read More

Salvia Ockhuis. Koronêre Angiogram

14 February 2023 By Versindaba

  Koronêre Angiogram   Doeke dek die pasiënt steriel van toon tot nek, elke vou of kreukel presies plat getrek met net ‘n kaal lies wat onder kleurlose pleister loer: hier – deur ‘n punksie in die femorale arterie – word oor ‘n draad kateters na die linker en regter koronêre arteries onderskeidelik gevoer;  …

Read More

Hennie Nortjé. Ivermectin

13 February 202314 February 2023 By Versindaba

  Ivermectin ( ‘n Klaaglied geskryf vir Plasebo Dom-mingo, circa 2021)   Die vee krepeer. Skaap en bees gaan gebuk onder pes op pes. Al hoesend en proesend kyk otte orals op hulle snoete. Van die groen, groen lande van Natal tot op die kaalgestroopte stoppelvelde rondom Koringberg weerklink voordurig die al moeër gemoe. Ja,…

Read More

Neil Cochrane. Riemtelegram

13 February 202313 February 2023 By Versindaba

  Riemtelegram vir Nico   Moet uiteindelik bieg: ek was toe die Maandagaand in Muelmed ’n week vóór die Suster eers sou bel op die Saterdagmôre na soveel wik en weeg móés ek gaan groet het ’n paar tree teruggedeins vir jou roggelende skelet die warrelende stank en jou brommervingers.   Wil ook vir jou…

Read More

Neil Cochrane. Anne Boyer vaar uit

13 February 2023 By Versindaba

  Anne Boyer vaar uit In my case, however, cancer messed with the right bitch.   Skrik wakker, gefolterde vrou kreefgewas en chemodrup waarborg geen gelyke susterskap net jou witgekalkte lyf en die rooiduiwel se kotsende hel.   Ruk jou Your Oncology Journey aan flarde en strooi dit soos konfetti oor die uitskopstoele van die…

Read More

Emile Moelich. Die Psigiater

10 February 2023 By Versindaba

  Die Psigiater   Sy kom van die psigiater af. Ek vra haar: “Wat sê hy?” “Hy het pille voorgeskryf.” “Is dit al?” “Ja. Dít is al.”   Ek is kwaad. “Gee die psigiater dan nie raad?” Nog steeds sit ek met die kwaad, wat die psigiater moet regmaak.   Haar toestand raak net erger….

Read More

Ockie Strydom. Heler

9 February 2023 By Versindaba

  Heler   My oë is ‘n blouvalk waarvan die kykers konsentries eb en vloed as dit vlakhaas oor die vlaktes tussendeur die slegte en die goed.   My hande word ‘n snuffelhond wat druk en voel oor beendere en vel terwyl die ore gedurig spits staan wat dermklanke en ‘n mond vertel.   Ek…

Read More

Anton Dockel. Hospitaal

9 February 2023 By Versindaba

  Hospitaal   ek het verlep ingestap met ’n klaaglied wat kortgeknip teruggedruk is in my klein tassie nagklere skeergoed tandeborsel Colgate en pantoffels   met ’n stram dik roman onderin ek kon nog nooit vêrder as bladsy tien miskien stel dit my komende pyn in perspektief   Ontvangs kyk my uit ek kan nog…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 90
  • 91
  • 92
  • 93
  • 94
  • 95
  • 96
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • René Bohnen. Weerklink
  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon