Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Joan Hambidge. Parlando

11 September 2023 By Versindaba

  I Die sonnetvorm is breedvoerig bespreek. Die sogenaamde praatvers (parlando), stel weer eiesoortige eise aan die digter. Sopas verskyn ons eie Boere Bukowski, aka Kleinboer, se jongste bundel: erf en elders (Naledi). Aweregs, dwars, stroomop en ‘n dekonstruksie van die digkuns. Die erf hiér is sy stukkie grond in Yeoville wat ondersoek word. ‘n…

Read More

Joan Hambidge. Die sonnet  (klinkdig)

4 September 2023 By Versindaba

  I ‘n Klassieke studie oor die sonnet is R.K. Belcher se Grondslae van die sonnetvorm wat in 1969 verskyn het. Daar is vele sonnette in Afrikaans: die Italiaanse (Petrarcaanse) sonnet wat werk met die spanning tussen die oktaaf en die sonnet (abba abba cdc dcd of cde cde) met ‘n wending, oftewel die volta;…

Read More

Joan Hambidge. Applous vir Morgan en Odendaal

2 September 20234 September 2023 By Versindaba

    Naòmi Morgan en Bernard Odendaal, “Piaf & Brel: Luisterryk!”   I Naòmi Morgan en Bernard Odendaal is ‘n gedugte vertaalspan. Eersgenoemde met haar kennis van Frans; laasgenoemde met sy kennis van Duits. Boonop is Odendaal ‘n gerekende digter wat die vertalings se stemkwaliteite kan reg inskat. Bykans soos ‘n dirigent wat kan sing…

Read More

Joan Hambidge. Teenstrydighede in gedigte

28 August 202311 September 2023 By Versindaba

   … alle verlangens, verniet, verniet, ewig gevange in getye van verdriet. D.J. Opperman uit “Seevelde van bamboes”   I Gedigte werk met paradokse of teenstrydighede soos Opperman dit verwoord in sy vers “Vuurbees” (Dolosse) met die verbluffende reël: in die bose skoonheid van geweld https://maroelamedia.co.za/afrikaans/gedigte/gedig-vuurbees/  Besoek 20 Augustus 2023   Henning Snyman wys in…

Read More

Eben Viktor. Afrikaanse vertalings van enkele Rumi-gedigte uit “Om die son in te sluk”

23 August 2023 By Versindaba

  Wie was Jalāl al-Dīn Rūmī? Jalāl al-Dīn Rūmī was ’n Middeleeuse Islamitiese mistikus, verbind met die Soefi-tradisie van Islam. Hy is in 1207 in Persië gebore. In 1216 trek die familie na Sirië en vestig hulle in die dorp Konya in die Anatolië streek, teenswoordig deel van Turkye. Hy woon daar van 1229 tot…

Read More

Joan Hambidge: Klank en Onomatopee: Ek kelk die sonlig in my keel

21 August 202322 August 2023 By Versindaba

  I Die gedig as klankspel en die klankmatigheid van die digkuns is van kardinale belang. Gedigte is oorspronklik gesing en hierom luister hierdie leser graag na digters se voordragte. ‘n Digter se lesing aksentueer bepaalde aspekte wat dikwels nie met ‘n eerste lees raak-gesien kan word nie. Nie alle digters is goeie voordragkunstenaars soos…

Read More

Wilfred Jonckheere. Beeldspraak #6

15 August 202316 August 2023 By Versindaba

  Aspekte van Afrikaanse beeldpoësie van die twintigste eeu. #6   Johan van Wyk DIE KERMIS (Uit Heldedade kom nie dikwels voor nie, 1978) Na ‘n skildery van Henri Koerner, Vanity Fair   Ouma en oupa sit op die stoep. Grashalms spruit skeenhoogte uit die perk. By die bruggie oor die kanaal vang seuntjies paddas…

Read More

Joan Hambidge, Litotes

14 August 202313 August 2023 By Versindaba

  Litotes   I Litotes (uit die Grieks) is ‘n stylfiguur van verkleining en is sterk verbind aan ironie. Dit heet ook understatement. Hutcheon in Irony’s Edge maak ons attent op vyf kategorieë of merkers: 1 veranderinge in register; 2 oordrywing of versagting; 3 kontradiksies of teenstrydighede; 4 verletterliking of “simplification” en 5 repetisie (“echoic”)….

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon