Aspekte van Afrikaanse beeldpoësie van die twintigste eeu. #5 Johan van Wyk ONTHOOFDE (Uit Heldedade kom nie dikwels voor nie, 1978) Na ‘n skildery van Géricault Op die slaghuissatyn die juweel met oë. Die lem wat die son verblind het dwarsdeur die dag geval. Nog een dag van al die dae…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Yves T’Sjoen. Cahier van een lezer (10)
Cahier van een lezer [10] “Ik ben een lezer met de buien van geestdrift en verontwaardiging van een lezer; ik ben geen voorlichter, en ik zou het niet willen zijn.” – du Perron Versindaba publiceert onregelmatig het ‘Cahier van een lezer’. Op de letterkundige brug tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen deel ik parafernalia…
Elizabeth van der Berg. Die mistieke in “Labirint” deur Carel Anthonissen
Carel Anthonissen is ’n teoloog wat na drie bedienings in die NG kerk, in 2005 die eerste nie-Anglikaanse direkteur geword het van die Sentrum vir Christelike Spiritualiteit. Hy beklee die pos tot aan die einde van 2017 waarna hy die werk van die Sentrum op Stellenbosch voortsit deur onder meer die aanbied van kursusse…
Joan Hambidge. Ironie
I Ironie is een van die belangrikste merkers van ‘n gedig. Maar waar presies vind die leser dit in die gedig? Hoe weet ons die digter is ironies? Of sarkasties? Linda Hutcheon in Irony’s Edge: The Theory of Politics of Irony het in 1994 verskyn. Met ‘n dogtertjie wie se voete oor ‘n afgrond…
Yves T’Sjoen. Cahier van een lezer [9]
“Ik ben een lezer met de buien van geestdrift en verontwaardiging van een lezer; ik ben geen voorlichter, en ik zou het niet willen zijn – du Perron Versindaba publiceert onregelmatig het ‘Cahier van een lezer’. Op de letterkundige brug tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen deel ik parafernalia in de geest van de…
Wilfred Jonckheere. Beeldspraak #4
Aspekte van Afrikaanse beeldpoësie van die twintigste eeu. 4# DIE BEELDPOËSIE VAN JOHAN VAN WYK Johan van Wyk behoort tot die generasie digters wat in die jare vyftig gebore is (vgl. André Letoit, Johann de Lange, Johann Lodewyk Marais, ens) en in die laat sewentiger of die tagtiger jare aan die woord gekom…
Joan Hambidge. Oor die vrye vers
Nommer 5 I Klassieke vorms van die digkuns moet gereeld bestudeer word. Op Litnet is daar ‘n baie handige gids. https://www.litterm.co.za/ 27 Julie 2023 Jong digters meen soms ‘n vrye vers is ‘n blote uitstorting van emosies. ‘n Gedig is egter paradoksaal gesproke ‘n wegskryf van emosies en hierom kyk ons byvoorbeeld na hoe groot…
Marlies Taljard. … en liewe ooms, ek, ja ek, ek vry met julle seuns
Wanneer beweer word dat ʼn literêre werk feministiese trekke vertoon, impliseer dit die oorskryding van grense van (onder andere) ʼn sosiale, literêre en filosofiese sisteem wat voorheen deur mans en manlike belewenis gedomineer is deur die inskripsie van die vroulike belewenis in die literêre kanon. In daardie opsig is alle skryf in die feministiese…
