Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Marlies Taljard. … en liewe ooms, ek, ja ek, ek vry met julle seuns

27 July 202328 July 2023 By Versindaba

  Wanneer beweer word dat ʼn literêre werk feministiese trekke vertoon, impliseer dit die oorskryding van grense van (onder andere) ʼn sosiale, literêre en filosofiese sisteem wat voorheen deur mans en manlike belewenis gedomineer is deur die inskripsie van die vroulike belewenis in die literêre kanon. In daardie opsig is alle skryf in die feministiese…

Read More

Wilfred Jonckheere. Beeldspraak #3

25 July 20234 August 2023 By Versindaba

  Aspekte van Afrikaanse beeldpoësie van die twintigste eeu.   Lina Spies (Dagreis, 1976, ble.56‑57) LONG DAY’S JOURNEY INTO LIGHT Amsterdam, 13 Desember 1974   vir Jan Visser   Meteens is dit buite blou en blink; dis waar mens nou hoort ‑ tussen meeue, langs gragte, op ‘n plein, maar toevallig in die Van Gogh‑museum…

Read More

Joan Hambidge. Bundelverband

24 July 202327 July 2023 By Versindaba

  I Bundelverband. Waar ‘n gedig in ‘n bundel staan, is tersaaklik. Is dit eerste (die sogenaamde programgedig) of laaste in die bundel opgeneem? Die programgedig is ‘n aankondiging van wat in die bundel gaan verskyn: die temas en motiewe. Die laaste gedig in ‘n bundel is ‘n soort afsluiting. Dikwels met bronne en bedankings…

Read More

Wilfred Jonckheere. Beeldspraak #2

18 July 202324 July 2023 By Versindaba

  Aspekte van Afrikaanse beeldpoësie van die twintigte eeu.   Afrikaanse beeldgedigte Poësie en beeldende kuns was al vanaf die voor-Christelike tydperk in wisselwerking met mekaar. Digters is deur skilders, beeldhouers en kunsambagsmense geïnspireer en andersom. Dié tradisie in die Europese letterkunde begin al met Homeros, wat reeds in die Ilias ’n beskrywing gee van…

Read More

Yves T’Sjoen. Cahier van een lezer [8]

17 July 202317 July 2023 By Versindaba

      “Ik ben een lezer met de buien van geestdrift en verontwaardiging van een lezer; ik ben geen voorlichter, en ik zou het niet willen zijn.” – du Perron Versindaba publiceert onregelmatig het ‘Cahier van een lezer’. Op de letterkundige brug tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen deel ik parafernalia in de geest…

Read More

Joan Hambidge. Oor eindes, closure, anti-closure …

17 July 202324 July 2023 By Versindaba

  I Die slot van ‘n gedig. Closure. Sluiting. ‘n Mens dink aan Frank Kermode se bakenteks: A Sense of an Ending. Slotreëls, soos titel en ‘n gedig se staning binne bundelverband, kan die gedig se betekenis vermenigvuldig. N.P. van Wyk Louw dig:   “slotreëls is altyd sleutels meer as slotte:” Gedig XIV b Uit: Tristia (1962/1975)…

Read More

Yves T’Sjoen. Cahier van een lezer [7]

12 July 2023 By Versindaba

  https://en.wikipedia.org/wiki/Jacques_Brel     “Ik ben een lezer met de buien van geestdrift en verontwaardiging van een lezer; ik ben geen voorlichter, en ik zou het niet willen zijn.” – E. du Perron Versindaba publiceert onregelmatig het ‘Cahier van een lezer’. Op de letterkundige brug tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen deel ik parafernalia in…

Read More

Wilfred Jonckheere. Beeldspraak #1

11 July 202317 July 2023 By Versindaba

  Aspekte van die Afrikaanse beeldpoësie van die twintigste eeu   Vooraf Die reeks artikels wat in die volgende weke onder die bostaande titel aangebied word, is die elektroniese weergawe van ’n reeks artikels oor beeldpoësie wat ek tussen 1989 en 1994 (sien bibliografie) gepubliseer het en hier opnuut met amptelike toelating en vrywaring van…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon