Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Johann Lodewyk Marais. Natuur, omgewing en klimaat

13 April 2026 By Versindaba

  I  My betrokkenheid by drie versamelbundels wat die omgewing as sentrale tema ondersoek, vra om ’n breër agtergrond en perspektief. Twee van hierdie bundels bring boonop Nederlandstalige digters uit die Lae Lande in gesprek met Afrikaanse stemme, wat die dialoog oor landskap en ekologie in die twee verwante tale verdiep (Marais en Zuiderent, 1997,…

Read More

Joan Hambidge. Ina Gräbe en TT Cloete

9 April 2026 By Versindaba

  I As digter lees die uwe ywerig teoretiese studies en veral taalkundige boeke. Ina Wolfaardt-Gräbe, briljante teoretikus se studie uit 1984. Sintaksis in die poësie/Syntax in poetry, haar doktorale proefskrif is al voos gelees. En hier het die uwe wenke vir gedigte gekry. Wat jy moet uitlaat, suggereer of herhaal. Soos Henning Snyman, die…

Read More

Dietloff van der Berg. Digterlike duiwe

2 April 2026 By Versindaba

  Vanaf die vroegste tye is die duif gesien as ‘n kragtige simbool wat veral met ‘n olyftak in die bek, wêreldwyd vrede, versoening en hoop verteenwoordig. Dit is egter opvallend dat in die Afrikaanse digkuns die duif nie dikwels genoem word nie al is daar talle gedigte van 22 digters uit die 20ste eeu…

Read More

Joan Hambidge. Cloete en Hein Viljoen: —Hypocrite lecteur,—mon semblable,—mon frère!

30 March 2026 By Versindaba

  I Met die digter praat ‘n bundel opstelle en gedigte ter huldiging van Cloete, saamgestel uit uitgawes van die Tydskrif vir Geesteswetenskappe (Jaargang 49 (4): Desember 2009 en Jaargang 55 (2): Junie 2015, onder die kundige redaksie van Bernard Odendaal, Hein Viljoen en Ina Wolfaardt-Gräbe bevat ook gedigte van digters vir en oor Cloete….

Read More

Joan Hambidge. T.T. Cloete se Driepas

23 March 2026 By Versindaba

  Die poësie laat hom geld met delikate geweld. (“Zeus vandag”, 14)   I T.T. Cloete se bundel Driepas verskyn in 1989. ‘n Lywige bundel van 191 bladsye. Temas oor die natuur, musiek, seksualiteit, ars poeticas, siekte, ‘n gedig vir Johan Myburg (“By Haga-Haga”, 42), sport en spel  … En le gros rire. En alles…

Read More

Dietloff van der Berg. Die onmenslike KI en digkuns

18 March 2026 By Versindaba

Hoe ’n mens die wêreld om jou leer ken, waarneem en interpreteer, word gewoonlik as jou ontologiese benadering beskryf. Dit is dus ’n ontologiese gruwel om in plaas van “daar staan” te sê “dit sê” (Van der Berg, 1994) of KI sê, want slegs ’n unieke mens met ’n persoonlike interpretasie van die waarneembare en…

Read More

Joan Hambidge. T.T. Cloete se “Idiolek”

17 March 2026 By Versindaba

  I Elke digter het ‘n ideolek. Daar is die chronolek (die tydsgebonde variasie) geplaas teenoor die geolek (die sogenaamde dialek of streekgebonde taal). Die ideolek is die persoonsgebonde variasie geplaas teenoor die sosiolek oftewel, die groepsgebonde variasie. T.T. Cloete se bundel Idiolek verskyn in 1986 by Tafelberg uitgewers. In hierdie bundel sien ons die…

Read More

Joan Hambidge. T.T. Cloete en die entelegie

9 March 2026 By Versindaba

    I Die enorme kennis van T.T. Cloete is al deur verskeie literatore uitgewys. Só dig hy in Karnaval en lent:   ons gewete   ons skryf nie gedigte nie hulle is ons   hulle kondig hulle by ons ongenooid sonder afspraak aan   voor ons húlle ooit verwag weet gedigte hulleself vooruit  …

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon