Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Marius Scholtz. Breyten se reis na vryheid vanuit Pollsmoor

29 January 2026 By Versindaba

  My vertelling begin by ’n boekgeskenk van my pa, Merwe Scholtz. Voorin die boek skryf hy:   Vir Marius Met Liefde Van Pa,  Kers 2003    My pa se gesondheid het vroeër dié jaar ’n knou gekry en hy is kort voor Kersfees in 2005 oorlede. Rapport het Breyten Breytenbach genader vir ’n na-doodse…

Read More

Joan Hambidge. Steiner en die kategismus van die digkuns

29 January 2026 By Versindaba

  I  In die laaste essay “After the book?” (opgeneem in On difficulty and other essays) besin George Steiner oor die leesaksie en boeke. Die privaatheid van lees word bedreig deur ander media. “Le Livre is the proven talisman against death” (1972: 192). Hierdie essay het oorspronklik in 1972 verskyn, maar al die stellings wat…

Read More

Yves T’Sjoen. “À la mémoire de Breytenbach”. Franse uitgaven van Georges-Marie Lory

28 January 202629 January 2026 By Versindaba

    Op 5 februari 2026 ziet Capturer le vent, verwijzend naar Die windvanger (2007), het licht in Parijs. Het boek bij Éditions Seghers is de eerste postume bloemlezing uit de poëzie van Breyten Breytenbach. Ruim een jaar na het overlijden en de afscheidsceremonie op Père Lachaise is het geen toeval dat de uitgave in…

Read More

Joan Hambidge. Steiner en Eliot

26 January 2026 By Versindaba

  I Telkemale is daar verwysings na T.S. Eliot (1888 – 1965) in George Steiner se lesings van tekste. Eliot was nie alleen digter nie, maar ook ‘n gerekende uitgewer en essayis. Van Steiner is daar veel te lere uit sy essay “Eros and Idiom”. “Loudness is poverty” lees ons (1972: 134). Oor die hele…

Read More

Yves T’Sjoen. Postumiteiten voor Breyten

21 January 202626 January 2026 By Versindaba

  Kopiereg: Naomi Bruwer & LitNet   Postumiteiten voor Breyten Door het oog van dichters en navorsers Gesprekken met Yves T’Sjoen […] die oorledige ek bly lewe in skede van hede uit hede totdat slegs verlede ooglede en stomp swaarde vergister in die grond   Breytenbach, ‘wat is die storie?’, die na-dood, Human & Rousseau,…

Read More

Joan Hambidge. George Steiner en die binnespraak

21 January 202621 January 2026 By Versindaba

  I In “The distribution of discourse”, eweneens opgeneem in On difficulty and other essays, behandel George Steiner die komplekse kwessie van binnespraak. Met wie praat die digter of skrywer? “A poem is first said inward”, beweer hy tereg (1972: 64). Oor hierdie “inner pilgrimage” skryf hy insigryk soos oor die “healing silences of the…

Read More

Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar

19 January 2026 By Versindaba

  I In die aangrypende huldeblyk vir Steiner in The Guardian (5.02.2020) skryf Eric Homberger die volgende:   Steiner collected what he called his “working papers” of the 1970s in On Difficulty (1978), in which he explored two prophetic themes: the decline of privacy, and with it the emergence of new and threatening expectations of…

Read More

Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”

16 January 2026 By Versindaba

  I Goedskiks dertig jaar gelede het George Steiner ‘n lesing by Unisa gegee en wyle Elize Botha het my vertel dat ná die lesing was daar volledige stilte in die ouditorium. Om met so ‘n denker te ontmoet, nooi geen polemiek of vrae uit nie. ‘n Mens is dan bewus dat hier is ‘n…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon