I Dit was André P. Brink wat Cloete indertyd bitsig beskuldig het dat hy eerder ‘n geleerde woord sou gebruik as ‘n gewone, alledaagse een. ‘n Literator het my eenkeer opgebel en gevra maar wát beteken hierdie woord tog? Hierdie kwessie word besonder insigryk deur Phil van Schalkwyk verduidelik in sy besinning oor Cloete…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Joan Hambidge. T.T. Cloete en die kanon
I In 1980 debuteer die befaamde letterkundige T.T. Cloete (1924 – 2015) met ‘n bundel Angelliera wat D.J. Opperman indertyd as koningskos beskryf het. ‘n Slim debuut – inderdaad met ‘n angel in die lier. In 2001 verskyn ‘n keuse uit sy gedigte: Die baie ryk ure: 100 uitgesoekte gedigte. Hierby was wyle Charles…
Joan Hambidge. “Hierdie mens” en die ewige sirkelgang
I In 1825 het Mendelsohn sy beroemde oktet vir strykers gekomponeer. https://www.youtube.com/watch?v=9JTH4ZdJcjk Besoek 22 Februarie 2026 Jou IP-adres bestaan uit 32 bisse wat in vier oktette verdeel is en wetenskaplikes meen nie-metale kry elektrone by en metale verloor dit weer weens atome se neiging om ‘n oktet te vorm. Die slotvers in die reeks…
Daniel Hugo. Jakkalse in die sneeu
In Maart 1943 besoek N.P. van Wyk Louw en sy vrou, Truida, Zeekoevlei buite Kaapstad. Die geleentheid was ’n naweekkuier by hul vriend Gerrit Bakker, ’n Nederlandse boekhandelaar, wat ’n huisie daar besit het. Kort daarna skryf Louw die gedig “Seekoevlei”: Die swart bleshoenders dryf verby agter die skraal wit riet en die…
Joan Hambidge. Eddy van Vliet en “Hierdie mens”
I In gedigte oor die maan aktiveer Wilma Stockenström ‘n boeiende gesprek met ander tekste. Eddy van Vliet se “Aardedonker”, opgeneem in Heilna du Plooy se vertaling ’n Pleidooi vir die poësie (Protea: 1998). So klink Stockenström se gedig “n Mondvol”: Sekelmaan, groei nie, taan nie, hang net oopmond en wag dat iets…
Joan Hambidge. George Steiner, Eddy van Vliet en “Hierdie mens”
I Eddy van Vliet se Na die wette van afskeid en herfs is vertaal deur Daniel Hugo en uitgegee deur Protea in 2021. In 1998 verskyn ’n Pleidooi vir die poësie ook by Protea. Heilna du Plooy het dit vertaal. Twee bakens in ons bedryf. ‘n Gesiene digter en iemand wat belangrike stellings oor die poësie…
Joan Hambidge. George Steiner en Christopher Norris: Wilma Stockenström se “Hierdie mens”
I Hierdie mens Sedert Spesmase in 1999, is Hierdie mens Wilma Stockenström se eerste digbundel in 14 jaar. Die toonaard is verfrissend speels en lig, die verse meesal kort en gestroop tot die essensie. Dis toeganklike verse, gekenmerk deur ’n ironiese inslag, en fokus op momentopnames tipies van die later lewe. Die bundel staan…
Yves T’Sjoen. Onderhoud met Diana Ferrus
‘Die feit dat hy in opstand was toe ek ook in opstand was het ’n invloed op my werk gehad’ Diana Ferrus, postumiteit voor Breyten (Yves T’Sjoen) ‘Door het oog van de dichter’ is de titel van een gesprekkenreeks over de literaire nalatenschap van Breyten Breytenbach (1939-2024) en de impact op het schrijverschap…
