Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Gerard Scharn. geachte heer van Wyk Louw

18 June 2026 By Versindaba

  Foto 9: Skaaptrek na winterweiding https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   geachte heer van Wyk Louw wat ik u vragen wil wat groeit er op een roggeveld nog meer dan wilde rogge na een regenbui   of bloeien daar ook de bloemen van het kwaad door meesterhand gezaaid en niet gemaaid door zeloten van het eerste uur  …

Read More

Joan Hambidge. Winter

17 June 2026 By Versindaba

  Winter N.P. van Wyk Louw   Nou staan ons gebou nagtelang en week in die donker, wrede ongenade van die reën, skemer plakkershuise en takke daeliks bleek deur die wit mistigheid en vloedskade heen. Tog word alles weer ryk en rustig van die swaar geheime wasdom wat ondergronds paaie vind deur warm aarde na…

Read More

Loftus Marais. Ex unguine leonem

16 June 2026 By Versindaba

  Ex unguine leonem vir npvwl   ál wat ons kan doen is opsom en voltooi. die son wat opkom teen die berg se glooiing is so rou dis prehistories, postapokalipties en die gang van ganse tyd. dan, die woord “glooiing” is ‘n onderdeeltjie uit die oudoos wat kan instaan vir ‘n hele talestryd. vra…

Read More

Marthé McLoud. In my baksteenhuis

16 June 2026 By Versindaba

  Foto 27:  Deurslot Louwhuis https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678     In my baksteenhuis In gesprek met “Die strandjutwolf” van NP v Wyk Louw   ek sien al lankal die dood sit op my skoot — eers tingerig en klein soos ’n kleuter maar nou swel hy tot Cerberus: driekoppig —   met kloue en gekromde naels krap…

Read More

Anne-Marie Bartie. stillewe

15 June 2026 By Versindaba

  Foto 8: Weerkaatsings https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678     stillewe   klanke tussen meteoriete en satelliete word onderbreek ‘n flitsraam-oomblik van sinnestilte word verstalt in die purper heelal   my hart skandeer polle sneeu wat sluik en silwer lê, ook oor die kliprant in die verte vir iets van jou wat kom agterbly   die verterende hunkering…

Read More

Jacobus Swart. Stilleven met Nautilusschelp

15 June 2026 By Versindaba

  Stilleven met Nautilusschelp Victor Muller vir Aletta langs die sipres se lipgroen val die skietlood trapsgewys gee die tafellaken sy stroomversnelling oor die tafelrand die snyblom ontrooi in ’n  embouchure kelkblare verstilde rooswater gaaf      die spoelklip (ge)wigstoot uit skaduwee wang gedraai vlesige dimpel ’n plukmerk waar die perske van haar twyg ontheg uit die…

Read More

Koos de Wet. In arte coniungere

15 June 2026 By Versindaba

  In arte coniungere In kuns verbind   Via ’n palet vol woorde strooi hy kleur soos konfetti met   ’n kwas voor ’n esel  en ver- bind hy verse in die eg;   die spektrumbruid voor sy kansel: ’n (on)versluierde gedig.   © Koos de Wet, 2026.  

Read More

ND Cronjé. dna

14 June 202611 June 2026 By Versindaba

  dna   mens droom ’n kind uit ‘n wolk en die breinbedrading skep ’n gelaat wat die eie lyne nie vergeet nie: ‘n identikit wat iets van die selfasem dra al is dit swak ontwerp en geteken   die eiekode wil arms hê en bestaansantwoorde ’n klein liggaam van herhaalfoute wat kan roep, al…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • …
  • 387
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!
  • Meyer van Rensburg. Werkwese
  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon