We maken een kringetje van jongens en van meisjes We zijn twaalf kinderen in de duinen Er kan er maar een de leider zijn Mijn nicht zegt: ‘We maken twee kringen: Een goede kring van kinderen die beschermd worden door hun vaders, En een slechte kring van kinderen wier vaders weggelopen zijn.’ De…
Category: Gedigte
Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.
JC van Staden. Klaaglied vir César Vallejo
KLAAGLIED VIR CéSAR VALLEJO I. Eers spartel ek in die moeras van hierdie grys lakenweb waarin swerre vlermense vaswoel, motte teen die plafon van die towenaar se kasarm, dan hoeg ek tot ek mug terugsyg my modder swarter as Donker van die Nag – ‘n skurwe akkedis wat haar tuismaak op hierdie riffel…
Danie Marais. Dreaming of not another white Christmas
Dreaming of not another white Christmas Dis weer wit en bevoorreg Kersfees in Afrika maar die tweede revolusie steek op en dit pla my dat dit my nie meer pla nie dit pla my dat dit my nie pla dat ek so lanklaas iets probeer skryf het nie. Joni Mitchell se “River” roep veraf…
Jannie Malan. Steurnis
Steurnis . Oppad na Naudesnekpas deur die haarnaalddraaie los en vat die karradio die FM golwe asof hulle yl raak in die dun lug Die omroeper se stem kondig eens helder ‘n kriekettelling aan een-en-vyftig sonder die verlies van ‘n paaltjie verdwyn dan weer in ‘n gons van statika om die draai lê vêr onder…
Bert Bevers. Uit de tijd
Uit de tijd I November waait notenkrakers over in zuidwaartse drift. In de verte blijft een geboortekreet hangen in de nevels. Hij weet niet goed welke kant te kiezen. Kopschuw weigert hij in samenzweringen verzeild te raken. Toen zijn moeder hem uitstiet regende het onbedaarlijk, brandden vreemde buren vuren vol vlammen. Ergens…
Delphine Lecompte. Populair in Papoea Nieuw Guinea
Populair in Papoea Nieuw Guinea Hier ben ik populair, ik moet er geen kunstjes voor opvoeren In mijn geboorteland was ik een onvruchtbare clown, Hier ben ik de ongenaakbare oermoeder, ik mag zelf kiezen Op welke dagen ik word uitgelachen, en in welke nachten ik word verkracht Mijn dieet bestaat uit zandmuggen en koffiebonen,…
Melanie Grobler. Maria se huis
Maria se huis Hierdie vierkantige see; hierdie stukkie sink wat rippel deur die gloed van hitte; hierdie wasgoed wat rippel in die wind; hierdie sandvlakte waar die hane kraai lang soel nagte wat deur die heelal frommel modderstegies waardeur sy loop; hierdie droewe klank van voete wat val, bendes uit Babylon met vlymskerp messe…
Nicolette van der Walt. Roosdig
Roosdig . In die skemergloed, in die skrape aan die dag se gekwesde voet, het vader Ludwig die sierkleed van ’n roos vermoed: alarmrooi, ligtend gelaag teen die naderende nag met sy sterklitse en maan. . Hy het na die snysel in sy palm gestaar, dit teen horison en vlam beskou, en in die kweekhuis…
