Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Delphine Lecompte. Geen succes blues

5 March 201629 February 2016 By Versindaba

Geen succes blues   Ik blijf het liefst in Brugge, bij mijn pooier en mijn honden Anderen mogen in het spotlicht staan, anderen zijn mooi, Anderen hebben stijve kuiven en onweerlegbare diploma’s Ik koop het liefst te krappe schoenen, dan zie ik af En afzien is boetedoen, en boetedoen is noodzakelijk wanneer je een hoer…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Drie insekte

4 March 20161 March 2016 By Versindaba

Graankalander Sitoplulus granarius   Die piet-my-vroue het rigting gekry en in die bome het dit stil geword. Hulle wat naby die aarde lewe, maak in die najaar saad bymekaar om deur die wintermaande te bewaar. Wanneer die rook van die miskoekvure wit en laag oor die lappies grond huiwer, word die somer se oes ingesamel….

Read More

Emma Bekker. Versekeringsbrief insake brandskade aan ‘n huis

3 March 20163 March 2016 By Versindaba

Versekeringsbrief insake brandskade aan ‘n huis   Ek verklaar dat ek onraad vermoed het toe ek die braaivleisvuur aan hom geruik het, ‘n vlugtige vriendskaplike omhelsing wat deur ‘n kleinerige komplikasie langer as gepas sou duur: sy regterhand-met-sigaret het in die net van my los hare homself sonder skade verstrik.   Die ontknoping het ‘n…

Read More

Jannie Malan. Dagblad blues

2 March 201629 February 2016 By Versindaba

Dagblad blues . Nog ‘n gesodomiseerde seuntjie | ‘n tiener met vermisde satanshande | weer die verkragte kleurlingmeisie langs haar eie ingewande | bejaarde egpare se stukkende gesigte ketelkoord gewikkel om gewrigte | deur die plaasvloer se konklusie loop bloederige toi-toi spore vir land redistribusie | agter die sportsheld met sy netelige posisie | jaag…

Read More

Hendrik Botha. Wat het geword van

1 March 201627 February 2016 By Versindaba

Wat het geword van   Ietwat onkant met die vraag: hoeveel digters is daar in Afrikaans. Ek skat, seker tweehonderd en vyftig, almal weliswaar nie lewend meer, want digters gaan ook dood.   Daar’s gerugte van sommiges wat direk na die hemel sou opvaar, ander weer met ‘n kortpad ter helle neergedaal,   maar meeste…

Read More

Bernard Odendaal. Botaniesetuin-rondeau

29 February 201626 February 2016 By Versindaba

Botaniesetuin-rondeau (Potchefstroom)   Die tuin wil wildernis, gaan bloumagriet op suiderberge; wil gaan soetgousblom op bontebok se wei. Ou vaarlandswilg ver- lang rivier, stoot vrug vir bonthoutkappers. Die tuin wil véld-in gaan karee en doringboom.   Die weerstasie hier (pypinsek-by-vywer!) wil snap wat paddas langs rivíére paar- manel laat dra, paddapoësie laat praat. Die tuin…

Read More

Jannie Malan. Ek stuur vir jou

25 February 201626 February 2016 By Versindaba

Ek stuur vir jou Met apologie aan Breyten   Allerliefste, ek stuur vir jou geen rooiborsduif nie. ek stuur vir jou ‘n hommeltuig wat hoog en ongesiens bo die soldate gaan. Kyk, my dreun styg op en my dreun sak na neer en waar hy vlieg sing sy sensors om die bruin vel van jou…

Read More

De Waal Venter. L’apres midi d’un faune sans cellulaire

24 February 201615 August 2017 By Versindaba

L’apres midi d’un faune sans cellulaire   Dit kan kinders wees, die stemme van kinders êrens tussen die bome. Vlieënde insekte met indrukwekkende name flits deur ligtonnels wat afgebeur het deur die takke. ’n Skaterlag, of is dit angs, woede of pyn? Dit kan kinders wees, ek glo nie dit is voëls wat een van…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 327
  • 328
  • 329
  • 330
  • 331
  • 332
  • 333
  • …
  • 386
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Marthé McLoud. Repka
  • Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)
  • Daniel Hugo. Plaagbeheer
  • Koos de Wet. soepel denke
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. STEPHANUS JOHANNES MARAIS on Margaret Cordier-Biermann. Wekroep van die verlostes28 July 2026

    Die gedig verbeeld 'n fase in die mens se lewensverloop waar hy ingehok voel en die omstandighede die uitsig beperk…

  2. hannes visser on Joan Hambidge. Ook elders aan diens nou27 July 2026

    Wat 'n treffende vers.

  3. Prof M Labuschaigne on Nini Bennett-Moll.  Brood van die engele26 July 2026

    Aangrypend, uitstekende analise en toepassing, Nini! Jou eie gedig staan bo alles uit. Welgedaan!

  4. Cobus van den Berg on Krige Visser. parodie en ironie20 July 2026

    Dankie Krige. Ek lees dit oor en oor….sodat dit kan insink.

  5. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon