Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Hein Viljoen. Teddiebere

5 May 201629 April 2016 By Versindaba

Teddiebere . beertjie in Berlyn in die uitstalkas van die Joodse museum – by Hambidge en haar leerling vind ek ʼn swaai-etiket van The Baby Company – newborn die gedig word gebore in die gapings tussen woorde soos ‘n beertjie uit die Niet verloor geval op straat glimlag geel swart en geel glimlag must have…

Read More

Helize van Vuuren. Die flâneur

30 April 201611 July 2016 By Versindaba

Die flâneur (in memoriam Walter Benjamin)   in ‘n venster op die Place de la Sorbonne Berliner Kindheit rond negentien-honderd oorkant tafels met bier-gelag in die son (jare later die gesleep oor die berg na Portbou)   ons slenter die stowwerige arkades deur op jou spoor: Hotel Chopin by die wasmuseum, ‘n bootbed met Cleopatra aan die roer…

Read More

Hein Viljoen. Gekraakte pot

29 April 201622 April 2016 By Versindaba

Gekraakte pot in memoriam  Herman van Wyk wat as die pot misluk of van die hitte kraak deur gebruik bars stukkend val sal die pottebakker dalk nuwe klei op die skyf gooi ’n nuwe vorm met sy vingers uitforseer geglasuur simmetries volmaak gevuur? nee, dit is die gekraakte pot wat lewe saai sover hy gedra…

Read More

Hein Viljoen. Parys

25 April 201622 April 2016 By Versindaba

Parys ek is in die grys donkerte afgevoer in die ingewande van jou terminaal met ’n pyp langs gesluk in ’n bus uitgespoeg ek het deur tonnels geslinger in jou rasende moltrein in ’n breë straat daglig aanskou my tas agter my aangesleep ek het in notre dame die mis beleef die orrel gehoor pragtige…

Read More

Carina Stander. Verwilder

15 April 201615 April 2016 By Versindaba

verwilder   ek weet nie meer wanneer ek jou verwilder het nie   op ‘n dag het ek jou (wat van kindsbeen met my was soos murg of stem of skaduwee) die berge in verjaag   dalk het ek my geskaam vir jou dierlikheid jou primitiewe uitruik van mismerke en spore hoe jy ander se…

Read More

Willem M. Roggeman. Jan Moritoen herleest een gedicht

30 March 201630 March 2016 By Versindaba

Jan Moritoen herleest een gedicht   Met zeewier vervlochten zijn deze herinneringen. Want Brugge ligt weer aan de zee en pruilt terwijl motregen schaamteloos de dagen kwelt. Maar wie heeft hier weer met de tijd gespeeld? Dit ouder worden was stilzwijgend inbegrepen bij de berekening van deze jarenlange reis. Mergrite, je bedelt om een zonsverduistering….

Read More

Gisela Ullyatt. voor ek vertrek

29 March 201627 March 2016 By Versindaba

    voor ek vertrek   voor ek vertrek wys my die grys   omtes van jou hart die oneindigheid van silwer   voor ek vertrek tem my doringvelde met origami-voëls   harakiri die stilte in my   voor ek vertrek   © Gisela Ullyatt. 2016

Read More

Hendrik J. Botha. Rooikappie revisited

28 March 201623 March 2016 By Versindaba

Rooikappie revisited Franziska Blöchliger  -7/3/2016   Jy, jou ma en ‘n hond op ‘n drafstap deur die Tokai-bos, jou hare sorgvry los wanneer jy besluit om ompadlangs vooruit te draf.   Geen houtkapper egter nóú in die verhaal om die wending te bepaal. Geen wolf op die toneel om oop te skeur, jou ongedeerd te…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 324
  • 325
  • 326
  • 327
  • 328
  • 329
  • 330
  • …
  • 386
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Marthé McLoud. Repka
  • Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)
  • Daniel Hugo. Plaagbeheer
  • Koos de Wet. soepel denke
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. STEPHANUS JOHANNES MARAIS on Margaret Cordier-Biermann. Wekroep van die verlostes28 July 2026

    Die gedig verbeeld 'n fase in die mens se lewensverloop waar hy ingehok voel en die omstandighede die uitsig beperk…

  2. hannes visser on Joan Hambidge. Ook elders aan diens nou27 July 2026

    Wat 'n treffende vers.

  3. Prof M Labuschaigne on Nini Bennett-Moll.  Brood van die engele26 July 2026

    Aangrypend, uitstekende analise en toepassing, Nini! Jou eie gedig staan bo alles uit. Welgedaan!

  4. Cobus van den Berg on Krige Visser. parodie en ironie20 July 2026

    Dankie Krige. Ek lees dit oor en oor….sodat dit kan insink.

  5. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon