Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuwe Publikasie

Nuwe bundel: “Bedekte Termen” (Bert Bevers)

5 December 2023 By Versindaba

    Bert Bevers brengt met Bedekte termen geen thematische bundel, maar ‘gewoon’ 366 gedichten: voor wie dat wil voor iedere dag van het jaar (ook wanneer dat een schrikkeljaar is) één. Je mag er natuurlijk ook meer ineens lezen. Van Bert Bevers verschenen bij Uitgeverij Kleinood & Grootzeer bundels als In de buurt van…

Read More

Nuwe Bundel. Kobus Lombard: Sandskrif

23 November 2023 By Versindaba

Sandskrif Kobus Lombard Die Namibiese landskap en mense van die land figureer deurgaans in Kobus Lombard se sesde digbundel. Reeds in die openingsgedig staan die sterflikheid en kortstondigheid van die menslike lewe teenoor die grootse, onveranderlike woestyn, die see en die taai plantegroei. Die digter tree in gesprek met God, met sy aanneem- en pleegouers,…

Read More

Nuwe Publikasie. Johann Wolfgang von Goethe: Faust 

25 October 202331 October 2023 By Versindaba

Faust  Johann Wolfgang von Goethe Vertaal deur Robert Schall   Johann Wolfgang von Goethe (1749-1832) is stellig die grootste Duitse digter; Goethe se drama Faust is sy bekendste werk en een van die grootste literêre werke in die Westerse kanon. Die hoofkarakter, Faust, begeer onbeperkte kennis, mag en aardse genot, en in sy strewe daarna…

Read More

Nuwe Publikasie. Henning Pieterse: Reinaard die vos

17 October 202317 October 2023 By Versindaba

Reinaard die vos (berymde, vrye vertaling van Van den vos Reynaerde) VERTALER: Henning Pieterse Van den vos Reynaerde word allerweë beskou as een van die hoogtepunte van Middeleeuse, spesifiek Middelnederlandse, letterkunde. Die teks is teen ongeveer 1250 deur ene “Willem” geskryf. Reinaard is ’n diere-epos waarin op satiriese, parodiërende wyse die spot gedryf word met…

Read More

Nuwe Publikasie. Chris Vorster: Marius Weyers

17 October 202317 October 2023 By Versindaba

Marius Weyers Chris Vorster Hierdie biografie deur sy vriend en mede-akteur Chris Vorster is ’n nodige blik op die omvangryke loopbaan van ’n Afrikaanse teaterlegende en ikoon. Hy is in 2021 vereer deur die SA Akademie vir sy uitsonderlike bydrae tot rolprent en TV-kuns. Daarna het hy aangekondig dat hy aftree ná 55 jaar in…

Read More

Nuwe Publikasie. Hans Pienaar: Drie

17 October 202317 October 2023 By Versindaba

Drie Hans Pienaar Die tienjarige Jaco Blignaut se lewe verander wanneer hy een Saterdag ’n rugbytoets teen die Franse bywoon. Daarna leef, eet en drink hy die spel. Maar hy kom gou agter dat rugby om meer as net die plesier van skop, breek en lak gaan. Die bal is nie verniet gemaak om reg…

Read More

Nuwe Publikasie. Andy Griffiths en Terry Denton: Die boomhuis met 78 vloere

17 October 202317 October 2023 By Versindaba

Die boomhuis met 78 vloere Andy Griffiths en Terry Denton Vertaler: Kobus Geldenhuys Andy en Terry se fantastiese boomhuis het nou 65 vloere. Hulle het nou ’n deurry-karwas, ’n kombinasiestasie, ’n ALLE-BALLE-sportstadion, Andyland en Terrystad, ’n eie aartappelskyfie-aanleg, en beste van alles … ’n opelugfliekteater en hul eie rolprentspan! Ja, dis reg! Meneer Grootmeneer uit…

Read More

Nuwe Bundel. Bibi Slippers: Soekenjin

9 October 20236 November 2023 By Versindaba

Soekenjin Bibi Slippers Soekenjin is ’n bundel oor begeerte, ‘n versameling verse oor die lewe in die tyd van die Internet van Dinge. Dit is gedigte oor die soeke na alles: liefde, die self, betekenis en die regte woord, en oor die sublieme en banale dinge wat ons as soekers vind. Die bundel ondersoek ook…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon