Nadat Rustum Kozain op Vrydag, 17 September, as sameroeper van die Ingrid Jonkerprys-komitee onttrek het, het Danie Marais en Gus Ferguson (die oorblywende lede) ‘n nuwe komitee saamgestel. Louis Esterhuizen, prof. Ronel Foster (de Goede) en Finuala Dowling is as nuwe lede bevestig. Die nuwe komitee verseker die leserspubliek dat die kritiek op vanjaar se nie-toekenning…
Category: Nuus / Briewe
Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …
Breyten Breytenbach: Dankwoord by Protea-poësieprys
Dames en here, ek is bly om by monde van Alida Potgieter hier in Calvinia by julle te mag wees. Sy was so gaaf om bereid te wees om wat ek te sê het vir julle voor te lees. Ek wil hê dit moet duidelik wees dat dit my woorde is, nie Alida s’n nie,…
Persvrystelling: Breyten Breytenbach wen Protea-poësieprys
Breyten wen Proteaprys vir Poësie Saterdagaand het Breyten Breytenbach die Proteaprys vir Poësie vir sy digbundel oorblyfsel / voice over ontvang. Die prys is tydens die sesde jaarlikse Versindaba te Stellenbosch deur dr. Nicol Stassen van Protea Boekhuis aan Breytenbach se uitgewer, me. Alida Potgieter van Human & Rousseau, oorhandig. Breytenbach is die eerste persoon…
Herman Toerien. Barend J. Toerien – ‘n jaar later.
Net meer as ʼn jaar gelede is die Afrikaanse skrywer – digter, Barend J. Toerien, op 88-jarige leeftyd oorlede. Hoewel hy nooit as een van die grotes gereken is nie, was hy met sy afsterwe kortstondig die doyen van Afrikaanse digters. In dieselfde jaar het die Akademie vir Wetenskap en Kuns hom met ʼn toekenning…
Rustum Kozain. Die nie-toekenning van die Ingrid Jonker-prys
Statement on the Ingrid Jonker Prize 2010 Following criticism about the suspension of this year’s Ingrid Jonker Prize, herewith a statement on behalf of the committee that administers the award. The work of the committee The Ingrid Jonker Prize committee is made up of volunteers; no committee member receives any remuneration for serving on the…
Joan Hambidge. Ingrid Jonker-prys
Brief aan Die Burger. 31 Augustus 2010 Dit is met verbystering dat ek kennis geneem het dat die Ingrid Jonker-prys, vanjaar vir ‘n Engelse debutant, nie toegeken gaan word nie. Daar is só min pryse vir digters en dan word hierdie een nou versmaai. In feite beteken dit dat ‘n digter nou met meer…
Persvrystelling: Woordliefhebbers maak reg vir ʼn Versindaba met woema op Stellenbosch
Die sesde Versindaba word op 17 en 18 September vir die eerste keer onder die vlerk van die US Woordfees op Stellenbosch aangebied. Dié jaarlikse gebeurtenis op die Afrikaanse poësiekalender is in 2005 deur die Stellenbosse digters Louis Esterhuizen en Marlise Joubert op die been gebring. Poësie-liefhebbers kan uitsien na interessante aanbiedinge en hulle verlustig…
Hennie Aucamp. Laaste brief aan Lucas Malan
Beste Redaksie My laaste brief aan Lucas Malan bevat informasie wat ook vir ander digters nuttig mag wees, en in dié gees bied ek dié brief vir Versindaba aan. Hennie Aucamp —————————— 9 November 2009 Lucas, jy en Charl-Pierre Naudé het ‘n boeiende ding beet, rakende die verskille en ooreenkomste tussen prosa en poësie. Hoekom…
