Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

René Bohnen. Skyfskiet

29 June 2010 By Marlise Joubert

Blogfokus   skyfskiet   asem en patroon spieëlkoue wintersoggend konsentrasievlam   [© René Bohnen]

Read More

Joan Hambidge. Sokker

26 June 2010 By Marlise Joubert

Vir weke luister ons al na die aankondiging. “Feel it, it is here”. Eers met ʼn geknoopte Afrikaanse tong en toe later ʼn gladder tong wat die dae aftel. Uiteindelik. Soos ʼn bruilof. Die afwagting, die beplanning, die vrese, die uitsien. Ek en ʼn vriend kyk met ʼn toegetrekte keel na die aangrypende openingseremonie. En…

Read More

Joan Hambidge. “gom uit die sipres” (Fanie Olivier)

2 June 20102 June 2010 By Versindaba

My blou bundeltjie van Fanie Olivier se lieflike debuutbundel Gom uit die sipres is met plastiek oorgetrek. Buite-om is die prysomslag: ‘n manuskrip van hierdie bundel is bekroon met die Reina Prinsen Geerligs-prys in 1971 en binne-in is daar ‘n foto van die digter wat ek uitgesny het van ‘n jong, laggende Stefaans Olivier. My…

Read More

Verjaarsdag, 31 Mei: T.T. Cloete

31 May 201030 May 2010 By Versindaba

T.T. Cloete, een van ons mees senior digters – in jare sowel as in statuur – vanjaar vandag. Mag hierdie nuwe lewensjaar ‘n produktiewe jaar wees, Professor. En natuurlik, mag u veel vreugde en goeie gesondheid geniet … Vir die plesier van u vele lesers plaas ons die gedig uit u verskamer hieronder. Vriendelike groete,…

Read More

Bernard Odendaal. Blogfokus: ‘n Bundel na aan my hart

28 May 201015 February 2011 By Marlise Joubert

Blogfokus   2005 was ’n besonderse jaar vir my omgaan met die verskuns, besef ek agterna. Van 7 Februarie tot 7 Mei daardie jaar het ek stoksielalleen in ’n groot, gerieflike woonstel in die Groot Begynhof in Leuven gewoon, een maal ’n week twee ure lank klas gegee – en die res van die tyd…

Read More

Breyten Breytenbach en Charl-Pierre Naudé in gesprek met mekaar

23 May 2010 By Versindaba

The DAAD Artists-in-Berlin Program in South Africa presents: Of literary buccaneers and global (master)minds: an evening with Breyten Breytenbach and Charl-Pierre Naudé, chaired by Ingrid de Kok Breyten Breytenbach and Charl-Pierre Naudé in conversation on a postmodern and postcolonial world and its many realities. They speak of global literature, middle worlds and a life in…

Read More

Bibi Slippers. Voëls in die skemering

30 April 2010 By Marlise Joubert

Blogfokus   Voëls in die skemering      Voëlgeklepper in die skemer oor buigende riet, en soos vlae wit sneeu uit die ruimte, die hemel, daal hulle neer, daal soos ‘n droom.   En die dag doem aan oor bulte, verrysend uit rooi van sterwende lig, en die wind ween sag in die riet, ween…

Read More

Philip de Vos. Raka & Mabalel

29 April 201029 April 2010 By Marlise Joubert

Blogfokus   Mabalel   (baie verkort)   Vinnig langs die paadjie trippel Mabalêl; vrolik klink die liedjie wat die klingelinge van haar enkelringe vergesel. Op die voetpad sy alleen, met die skadu’s om haar heen; op haar kop die kruik gelig in gedienstig’ ewewig… Wag, wag, Mabelêl! Is daar niks wat jou vertel- is daar…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • …
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon