Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

Breyten Breytenbach. Brief vir Daniel

17 August 201117 August 2011 By Versindaba

Beste Daniel Dit was ‘n aangename verrassing om jou blog en die gedig (wat ek nie geken het nie) vanoggend op Versindaba te lees. Salf aan ou rowe. Dankie! En dit het allerlei herinneringe weer wakker gemaak. In jou gedig verwys jy daarna dat jy my gevra het of daar destyds met die manuskrip van…

Read More

Evette Weyers. Katarsis van die woord

17 August 201118 August 2011 By Marlise Joubert

  Nooit weer oorlog maak nie                                                                                                                 Soveel slanke meisies ontblaar                                                                  Soos jong boompies. Ek gaan by almal verby      Al staan hulle sy aan sy,                                           Met glansende hoofde bymekaar.   Wat kan die gode my nou nog skeel,                                                                     en in my dorpie die rooi aandgloed?                                                                      Ek het ʼn honderd wonde en niks kan hulle …

Read More

Daniel Hugo: Twee naskrifte by Voetskrif

16 August 2011 By Marlise Joubert

Naskrif 1 ‘n Boek wat ‘n onuitwisbare indruk op my gemaak het, is Breyten Breytenbach se digbundel Voetskrif van 1976. Ek was toe ‘n vierdejaarstudent in die letterkunde. In daardie jare van baksteenrooibundels met slegs letterwerk op die omslag is hierdie laaste boek van Breyten, voordat hy vir sewe jaar in die gevangenis verdwyn het,…

Read More

Melt Myburgh wen die Ingrid Jonker-prys vir 2011

10 August 2011 By Versindaba

Protea Boekhuis het pas bekend gemaak dat Melt Myburgh se bundel, Oewerbestaan, bekroon is met die Ingrid Jonker-prys vir 2011. Dié prestigeprys is in die lewe geroep deur vriende van Jonker. Dit word al om die ander jaar aan Afrikaanse debuutbundels toegeken en gedurende die alternatiewe jare word Engelse debuutbundels bekroon. Oor Oewerbestaan het die…

Read More

Joan Hambidge. Voetnoot by die film “Howl”

6 July 201118 July 2011 By Versindaba

In die mokkie-dokkie oor Allen Ginsberg se “Howl” (2010) word daar ‘n belangrike polemiek gevoer in ‘n hofsaak oor die obseniteit van hierdie gedig.  “Howl” is ‘n grensverskuiwende gedig binne die wêreldletterkunde en soos enige omstrede en nuwe gedig, is daar teenstand. Ons weet almal hoe die kritiek onkant betrap was indertyd deur die nuutheid…

Read More

Verklaring oor die beoogde wetgewing op informasiebeheer

26 June 2011 By Versindaba

Tydens die onlangse Festival voor het Afrikaans in Amsterdam is ‘n verklaring voorgelees waarin ‘n oproep gemaak word op Nederlandse en Vlaamse skrywers om hul Suid-Afrikaanse kollega’s te steun in hul verset teen die beoogde wetgewing op informasiebeheer wat tans in die parlement bespreek word. Die verklaring is voorberei deur die Loodskomitee van die ter stigte…

Read More

Breyten Breytenbach. Imagine Africa

26 May 201127 May 2011 By Marlise Joubert

Vriende, kollega’s, Ek wil graag ‘n nuwe publikasie onder julle aandag bring. Die titel is Imagine Africa en dit het so pas in New York verskyn. Die uitgewer is “Island Position” – ‘n ‘spasie’ wat tot stand gekom het om die produkte (verslae, studies, handboeke) van Gorée Instituut te publiseer met inagneming van gehaltebeheer, estetiese versorging,…

Read More

Cas Vos & Leon de Kock. Omdigting – ‘n proses

28 April 201128 April 2011 By Marlise Joubert

OMDIGTING: ‘n PROSES. (Oorspronklike E-poswisseling.)   Gedig    Cas Vos [cas.vos@vodamail.co.za]   Sent: Friday, April 22, 2011 9:13 AM To:  De Kock, L, Prof <leondk@sun.ac.za> Categories:   Attachments:                                      Hi Leon, ek hoop die Kaap is mooi en goed vir jou. En veral dat dit met jou en jou werk baie goed gaan.  …

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • …
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Miel Vanstreels. Na soveel jare
  • Hennie Nortjé. Raka in my tuin
  • Marieta McGrath. Resensie van ‘n huweliksverblyf
  • AVBOB Persverklaring
  • Margaret Cordier-Biermann. Hier

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon