Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

Marie-Alice Boshoff. Beeld met gedig by Gedichtendag

3 March 2010 By Marlise Joubert

Blogfokus         Marie-Alice Boshoff [brief uit Gent, België] Projek by Gedichtendag op 28 Januarie 2010   Uitstalling As deel van my studies moes ek `ʼn projek doen saam met `ʼn kulturele instelling. Dis vrij te kiezen en studente moet self opsoek gaan na iets. Ek het die Poëziecentrum in Gent in November…

Read More

Daniel Hugo. MM Walters op 80

1 March 20101 March 2010 By Marlise Joubert

 Daniel Hugo:   Die digter M.M. Walters het op 23 Januarie vanjaar stil-stil 80 geword.   Ek ken Thys Walters as die lang gentleman met die ongelowige laggie. Dié grootste (letterlik en figuurlik) satiriese digter in Afrikaans lag sy lewe lank al verbaas, verbysterd én diep ontsteld oor die domheid van selfvoldane mense: materialiste en…

Read More

Hennie Aucamp. Die liefdesvers

5 February 20106 February 2010 By Marlise Joubert

Blogfokus Die Liefdesvers: ingeboude geheime en beveiligings   Talle liefdesgedigte het ‘n ingeboude geheim wat dalk juis bydra tot die hoogspanning van dié subgenre van die poësie.  Die geheim lê hierin dat die en die jy van ‘n liefdesgedig  nie altyd sonder meer identifiseerbaar is nie.  Is dit ‘n man wat met ‘n vrou praat,…

Read More

Chris Coolsma. De liefde voor poëzie

24 January 201020 December 2012 By Marlise Joubert

Blokfokus    Er wordt wel gezegd dat meer dan de helft van de Nederlanders gedichten schrijft. Ik durf wel te beweren dat meer dan driekwart van mijn landgenoten zingt. Gelukkig voor de anderen gebeurt dat meestal binnen de muren van het woonhuis – en blijft het zingen dan nog verder beperkt tot de badkamer of…

Read More

Melanie Grobler. Wordende Digter

18 January 201026 January 2010 By Marlise Joubert

Blogfokus Die lewe is broos, tydelik, beeldskoon, gevaarlik en onversetlik. En die gedig ʼn keuse om verder te leef as die belemmerings van eie skeppings. (MHG)   In ʼn tyd voor staats- en militêre maneuvers en teregstellings, polisieklopjagte en sluipmoorde het die sirene klokslag nege uur saans die dorpstilte verbreek.  Dit was die tyd toe…

Read More

Johann de Jager. My “bekoring” tot poësie

9 January 201010 January 2010 By Marlise Joubert

Blogfokus   “Bekering` tot die poësie? Julle wil weet hoe en wanneer, in my geval. Die lotgevalle van die seuntjie vervolgens beskryf, is hoe dit gebeur het, en lyk meer na `ʼn geboorte in die genre as na `ʼn bekering, of terugkeer van `ʼn verlore seun-tipe. Tydskrifte, `ʼn paar boeke en `ʼn hond het die…

Read More

Die fees afgerond met … Pushkin!

3 December 2009 By Marlise Joubert

Deur: Johannes Prins   Ek dink ons mis soms poësie omdat ons te besig is om oor poësie te praat. Hiermee sê ek natuurlik nie dat ons nie oor poësie moet praat of besin nie, maar dat ons binneoor dalk meer ontvanklik moet wees. Dié idee het oor die naweek by die Versindaba in my…

Read More

Versindaba 2009 verbeeldingryke ontdekkingsreis

2 December 20092 December 2009 By Marlise Joubert

Rensia Robinson     Ek was bevoorreg om elkeen van die sessies van Versindaba 2009 by te woon. Vyf jaar gelede kon ek ook entoesiasties deel in die geboorte van hierdie digtersdroom. Terwyl ’n reklame en sukses-orgie die beskeie aanmelding van die digterstem gevoelloos  oordonder, is ʼn ruimte geskep vir die minderheid wat van stiltes…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon