Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: Freud and the Celestial Juggernaut (Iván Kovács)

13 July 202313 July 2023 By Versindaba

      Resensie: Freud and the Celestial Juggernaut deur Iván Kovács. Naledi, 2023. Resensent: Joan Hambidge   I Die digter is in Hongarye gebore in 1949 en immigreer na Suid-Afrika in 1963. Hy is joernalis, kunskritikus en vertaler. En ook digter en prosaskrywer soos The Moonlight Sonata: A Collection of Stories, Novellas and Anecdotes.  ‘n Bloemlesing van Hongaarse…

Read More

Resensie: “Vyf kleur blou” (Hein Viljoen)

29 June 20231 July 2023 By Versindaba

    Resensie: “Vyf kleur blou” deur Hein Viljoen. Naledi, 2023. ISBN 978 1776 172931 Resensent: Joan Hambidge   In die metafoor iets vrugbaars skuilgaan   I Hein Viljoen is ‘n bekende literatuurwetenskaplike. Hierdie bundel (uitgegee deur Naledi) verklap ‘n teoretiese besinning met gedigte oor die liefde en alles wat ons daagliks besorgd maak. Slegte nuus, pynlike…

Read More

Resensie: “Van Alexandrië na Ithaka” (Konstantinos P Kavafis)

25 June 202326 June 2023 By Versindaba

      Konstantinos P Kavafis. Van Alexandrië na Ithaka: Konstantinos Kavafis in Afrikaans. Vert. deur Louise Cilliers. Naledi. 2023  Resensent: Charl-Pierre Naudé   Resensent se verantwoording van die resensie Dit mag lesers vreemd opval dat ʼn resensent sy resensiestyl wil motiveer. Dit het te doen met die aard van die werk onder bespreking, naamlik…

Read More

Resensie: “Getye van tyd” (Heilna du Plooy)

5 June 20237 June 2023 By Versindaba

    Resensie: Getye van tyd deur Heilna du Plooy, Imprimatur, 2023. Resensent: Stefan van Zyl   Getye van tyd is Heilna du Plooy se vierde digbundel wat volg op Die donker is nooit leeg nie (1997), In die landskap ingelyf (2002) en Die stilte opgeskort (2014). Sy verduidelik self die verbreking van haar byna…

Read More

Resensie: “Nou in infrarooi” (Tom Dreyer)

19 May 202319 May 2023 By Versindaba

      Resensie: Nou in infrarooi deur Tom Dreyer. Kwela Boeke, 2023. ISBN 978-0-7957-1072-8 Resensent: Mellet Moll   I. Tom Dreyer het bekendheid verwerf as bekroonde prosaskrywer van die romans Erdvarkfontein (1998); Stinkafrikaners (2000); Equatoria (2006); en Dorado (2016) (hierdie boek verskyn ook in Engels as The Long Wave). Hy het ook twee versamelings…

Read More

Resensie: “Mensig” (Leon Strydom)

15 May 202324 May 2023 By Versindaba

      Resensie: Mensig  deur Leon Strydom. 2023. Imprimatur. ISBN 978-0-6397-6979-0 Gedigte © 2023 Leon Strydom Nawoorde © Ina Wolfaardt-Gräbe en Bernard Odendaal Resensent: Joan Hambidge   I Hierdie bundel bevat ‘n handvol nagelate gedigte van die digter Leon Strydom wat in 1973 debuteer met Geleentheidsverse en in 1988 volg L.S. Sy debuut is bekroon met die Ingrid…

Read More

Resensie: “vissers van woorde” (willem de swijger)

27 April 202327 April 2023 By Versindaba

    Resensie: vissers van woorde deur willen de swijger, Minimal Press, 2022 Resensent: Marlies Taljard   In Lukas 5:8-10 gee Jesus sy dissipels opdrag om “vissers van mense” te word, met ander woorde om Hom na te volg, bedoelende dat hulle mense in kontak sal bring met sy leerstellinge, om ʼn bepaalde roeping uit…

Read More

Resensie: “Night Transit” (Peter Anderson)

27 April 2023 By Versindaba

      Resensie: Night Transit deur Peter Anderson. Dryad Press, 2023 Resensent: Joan Hambidge   I Vooraf Peter Anderson is tereg ‘n bekroonde én gerekende digter. Die Thomas Pringle- en die Sanlam-pryse is aan hom toegeken. Sy vorige bundels heet Litany Bird, Foundling’s Island en In a Free State: A Music. Vanaf sy debuut in 2000 het hy…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon