Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: “waar daar eens ’n see was” (Jennifer Pape)

12 December 202512 December 2025 By Versindaba

    Resensie: waar daar eens ’n see was deur Jennifer Pape. Turksvy Publikasies, 2025 Resensent: Nini Bennett-Moll   Jennifer Pape is gebore op Hennenman in die Vrystaat. Sy verwerf ’n BSc-Honneurs in Geologie aan die UOVS en later ’n MSc in Geochemie aan die Universiteit van die Witwatersrand. Sy skryf sedert haar studentejare gedigte,…

Read More

Resensie: “Nogmaals vir die bysiende leser” (Joan Hambidge & Marlies Taljard, Reds.)

21 November 202521 November 2025 By Versindaba

Resensie: Nogmaals vir die bysiende leser: Gedigte ter ere van Wilma Stockenström. 2025. Joan Hambidge & Marlies Taljard (Reds.) Gansbaai: Naledi. Resensent: Heilna du Plooy.   ’n Bundel vir herlees en geniet, laag op laag Die samestelling van ’n bundel opgedra aan, ter ere van, met respek aan en in bewondering vir Wilma Stockenström was ’n…

Read More

Resensie: “Briewe van heldinne: Ovidius se Heroïdes” vert. deur W.J. Henderson

5 November 2025 By Versindaba

    Resensie: Briewe van heldinne: Ovidius se Heroïdes vert. deur W.J. Henderson. Naledi, 2025. Resensent: Marlies Taljard   Onlangs verskyn W.J. Henderson se Briewe van heldinne: Ovidius se Heroïdes by Naledi. Henderson is, volgens die flapteks, ’n voormalige dosent in Griekse en Latynse Studies aan die Universiteit van Johannesburg. Verskeie vertalings uit Latyn het…

Read More

Resensie: “Poëme” deur Wium van Zyl

28 October 2025 By Versindaba

    Resensie: Poëme deur  Wium van Zyl. Turksvy Uitgewers, 2025. Resensent: Fanie Olivier   BYKANS 35 jaar het verloop sedert Wium van Zyl se digtersdebuut in 1991 met die bundel Oggendvuur, en sy tweede bundel, Poëme, wat onlangs by die klein bedrywige uitgewery Turksvy, verskyn het. “Die rym neem ook ʼn hele lewe in beslag”,…

Read More

Resensie: “Lostorring” (Jadrick Pedro)

24 October 2025 By Versindaba

      Resensie: Lostorring deur Jadrick Pedro. Turksvy Publikasies, 2025 Resensent: Nini Bennett-Moll   I Jadrick Pedro se jongste bundel, Lostorring handel oor die verwerking van huishoudelike geweld en seksuele trauma. Perdro se eerste twee bundels was selfpublikasies, en versamelbundels waarin sy werk opgeneem is, sluit in: Digterstemme 2020 (Minimal Press) en In woorde gebaar…

Read More

Resensie: “Waterman” (Herman Wasserman)

22 October 202524 October 2025 By Versindaba

Resensie: Waterman deur Herman Wasserman. Quellerie, 2025. 95pp. Resensent: Marius Crous Jaco Barnard-Naudé, Tom Dreyer, Alwyn Roux en Herman Wasserman – vier sterk debuutdigters in Afrikaans, elk met sy eiesoortige aanslag en stem; ’n kwartet wat hopelik nog heelwat gedigte gaan bydra tot ons letterkunde. Maar ek fokus vandag op Herman Wasserman, die mediadosent, wat met prosa gedebuteer…

Read More

Resensie: “alles van waarde is weerloos” (Melanie Grobler)

10 October 2025 By Versindaba

       Resensie: alles van waarde is weerloos deur Melanie Grobler. Naledi, 2025. Resensent: Marlies Taljard   alles van waarde is weerloos wordt van aanraakbaarheid rijk en aan alles gelijk   Uit hierdie bekende strofe uit Lucebert se “De zeer oude zingt” neem Melanie Grobler die titel van haar vyfde digbundel alles van waarde…

Read More

Resensie: “Die bloei van blomme” (Pirow Bekker)

26 September 202527 September 2025 By Versindaba

    Resensie: Die bloei van blomme deur Pirow Bekker.  Naledi, 2025. Resensent: Daniel Hugo   Die bloei van blomme is Pirow Bekker (1935-2025) se twaalfde digbundel en dit het net-net postuum verskyn. Die digter doen hier finaal verslag van sy sterflikheid en stoflikheid. Dit bied aan hom ’n vooruitsig van bevryding – maar nie in…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”
  • Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier
  • Gerard Scharn. die unpersonen

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon