Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: “Asindeton” deur Joan Hambidge

16 April 202523 April 2025 By Versindaba

  Resensie: Asindeton deur Joan Hambidge. Protea Boekhuis, 2024. Resensent: Neil Cochrane In sy profiel oor Joan Hambidge se digkuns maak Snyman (1998:503-504) die volgende opmerking oor haar eerste dertien bundels: Tog vorm al hierdie bundels ’n verrassende eenheid en ontwikkel hulle tot ’n epos uit eie reg, ’n e-pos van die psige. Elke bundel…

Read More

Resensie: “Strik” (Gerhard Barkhuizen)

3 April 20253 April 2025 By Versindaba

    Resensie: Strik deur Gerhard Barkhuizen, 2025. Kaapstad: Turksvy Publikasies Resensent: Marlies Taljard   In sy debuut, Smee (Turksvy Publikasies, 2021) gebruik Gerhard Barkhuizen die smid en die werkwoord “smee” as metafoor vir die digterlike ambag. Die digter se tweede bundel, Strik, het pas verskyn, en daarin word “strik” in verband gebring met die…

Read More

Resensie: “Dawerende stiltes” (Caren Kearley)

17 March 2025 By Versindaba

      Resensie: Caren Kearley. 2025. Dawerende stiltes. Turksvy Publikasies. ISBN: 9781037034541 Resensent: Nini Bennett-Moll Caren Kearly se gedigte het op LitNet en in verskeie versamelbundels, wat deur selfpubliseerders uitgegee is, verskyn. Haar werk is ook gebundel in Merang wat begin Mei die lig sien. Ná ’n lang gesprek met Ampie Coetzee by die Breytenbach Sentrum…

Read More

Resensie: “Wilma Stockenström: Met my wysvingertop” (Ronel Foster, red.)

10 March 202510 March 2025 By Versindaba

    Resensie: Wilma Stockenström: Met my wysvingertop, Ronel Foster (Red.) Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en kuns en Protea Boekhuis. 2024.   Resensent: Marlies Taljard   Die bundel Wilma Stockenström: Met my wysvingertop is die sewentiende in die reeks wat deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns uitgegee word en waarin skrywers wat…

Read More

Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)

5 December 2024 By Versindaba

    Resensie: ’n Ander wêreld deur Eunice Basson. Protea Boekhuis, 2024. Resensent: Marlies Taljard   ’n Ander wêreld is Eunice Basson se derde bundel en verskyn 10 jaar na haar debuut, Leiboom (Queillerie, 2014). Vier jaar gelede het By die dag (Protea Boekhuis, 2020) verskyn. Soos in haar vorige bundels fokus die digter in…

Read More

Resensie. “Kuborg” (Martina Klopper)

31 October 20244 November 2024 By Versindaba

    Hierdie resensie verskyn postuum: Mellet Moll is op 28 Oktober 2024 oorlede. Ten tye van sy afsterwe het hy nog aan hierdie resensie gewerk. Ek laat dit soos ek dit van Nini Bennett-Moll ontvang het. – Marlies Taljard , Inhoudsbestuurder   Resensie: Kuborg deur Martina Klopper. 2023, Imprimatur. ISBN: 9780796135940 Resensent: Mellet Moll  …

Read More

Resensie: “Uit die herberg van Alhambra”: vertalings deur Bester Meyer

18 October 202418 October 2024 By Versindaba

      Resensie: Uit die herberg van Alhambra: vertalings deur Bester Meyer. Naledi. 2024. ISBN: 978-1-991256-90-4 Resensent: Neil Cochrane   Naledi doen die afgelope paar jaar goeie werk om literêre vertalings te bevorder. Dit is ’n dapper onderneming weens ekonomiese uitdagings. Gedrukte publikasies verkeer toenemend onder ’n staat van beleg weens gruwelike kopieregoortredings en…

Read More

Boekbespreking: Ons wag vir Godot deur Samuel Beckett (vertaal deur Naòmi Morgan)

8 October 2024 By Versindaba

      Boekbespreking: Ons wag vir Godot deur Samuel Beckett (vertaal deur Naòmi Morgan). Naledi, 2024. ISBN 978-1-991256-97-3 Resensent: Neil Cochrane Naòmi Morgan is professor in Frans aan die Universiteit van die Vrystaat en is ’n bedrewe en bekroonde literêre vertaler met ’n aantal vertalings op haar kerfstok – Oskar en die pienk tannie…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon