Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: “Skulpkrale: Kwatryne” (Marié Heese)

17 July 2025 By Versindaba

    Resensie: Skulpkrale: Kwatryne deur Marié Heese. Turksvy Publikasies, 2025 Resensent: Marlies Taljard   Marié Heese het in ʼn skrywershuis grootgeword. Sy is die dogter van die bekende Afrikaanse skryfster Audrey Blignault en haar man Andries. Heese is ʼn bekende skrywer wat reeds heelwat gepubliseer het  – sowel in Afrikaans as in Engels –…

Read More

Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)

4 July 20255 July 2025 By Versindaba

Resensie: Merang, Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds. Naledi. 2025 Resensent: Marlies Taljard In Mei 2025 verskyn die versamelbundel Merang by Naledi as deel van die Afrikaans 100-vieringe. Die titel beteken “fees” in Kaapse Moesliemafrikaans. Merang is ’n lywige bundel wat ongeveer 160 gedigte van meer as 80 voorheen gepubliseerde én ongepubliseerde digters bevat in…

Read More

Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)

25 June 202526 June 2025 By Versindaba

        Resensie: Klaarte deur Louis Esterhuizen. Naledi, 2025 Resensent: Ihette Senekal   Daar is iets gerusstellend daaraan om ’n nuwe bundel te lees deur ’n deurwinterde digter soos Louis Esterhuizen. ’n Mens weet wat om te wagte te wees en word omarm deur die gedigte, soos deur ou vriende. So is dit…

Read More

Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)

23 June 202523 June 2025 By Versindaba

    Resensie: Dwaaldae deur Andrea Sieberhagen, Turksvy Publikasies, 2025 Resensent: Marlies Taljard   Andrea Sieberhagen is ʼn bekende naam op Versindaba en van haar gedigte het ook al in versamelbundels verskyn. In 2022 word sy aangewys as die wenner van die Afrikaanse volwasse afdeling van die Poetry in McGregor-poësiekompetisie. Haar debuutbundel, Dwaaldae het pas…

Read More

Resensie: “Ontbloot” (Marthé McLoud)

10 June 2025 By Versindaba

      Resensie: Ontbloot deur Marthé McLoud, Turksvy, 2025 Resensent: Joan Hambidge   I Ontbloot is ‘n memoir-digbundel en een wat die lewensloop van ‘n vrou karteer van kindwees tot studentejare. En uiteindelik getroude vrou en moeder. Dis dan ook ‘n terugkyk-bundel waarin die spreker besig is met ‘n bestekopname van haar lewe. Die…

Read More

Resensie: “De ontdekking van het eiland: breytenbachiana” (Yves T’Sjoen)

14 May 202515 May 2025 By Versindaba

    Resensie: De ontdekking van het eiland: breytenbachiana” deur Yves T’Sjoen. 2025. Scribis. Resensent: Marlies Taljard Op 24 November 2024, die dag waarop die digter Breyten Breytenbach oorlede is, skryf Yves T’Sjoen die laaste woord aan De ontdekking van het eiland: breytenbachiana – die derde in ‘n reeks “notaboeke” oor die werk en transnasionale betrokkenheid…

Read More

Resensie: “Feesmaalgang” (Dietloff van der Berg)

14 May 2025 By Versindaba

  Resensie: Feesmaalgang   deur Dietloff van der Berg. 2025. Gansbaai: Naledi Resensent: Joan Hambidge   I Daar is digters wat werk lewer wat buite die gebaande weë van onse digkuns loop. Maar hulle is beduidend, selfs belangrik, weens ‘n ander lig wat oor alles skyn. So ‘n digter is Dietloff van der Berg wat met sy…

Read More

Resensie: “Antjie Krog: ʼn  Ondersoekte lewe.  ʼn Huldiging” (Louise Viljoen, Red.)

17 April 202523 April 2025 By Versindaba

      Resensie: Antjie Krog ʼn  Ondersoekte lewe.  ʼn Huldiging deur  Louise Viljoen [Redakteur]. Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en Protea Boekhuis.  Resensent: Fanie Olivier   Antjie Krog ʼn Ondersoekte lewe is reeds die 16de nommer in die reeks van huldigingspublikasies wat die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns rondom wenners van die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon