Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: “Spienekelientjies” (Antjie Krog, Samest.)

15 May 2026 By Versindaba

    Resensie: Spienekelientjies: Taalmusiek vir kleintjies, saamgestel deur Antjie Krog. LAPA, 2026. Resensent: Marlies Taljard   Spienekelientjies is ʼn heerlike kinderboek vol klinkende ryme. Volgens die agterblad is dit “ʼn bundel wat sorgvuldig saamgestel is om jong kinders bloot te stel aan die musiek van taal en die geskenk van ʼn verdiepte woordeskat”. Die…

Read More

Resensie: “Vryval” (Pieter Hugo)

15 May 2026 By Versindaba

  Resensie: Vryval deur Pieter Hugo. Naledi, 2026.  Resensent: Joan Hambidge   I Alchemie van my muse, het in 2019 by Naledi verskyn en sopas is vryval vrygestel. Die tweelingtorings in Manhattan met die vallende man wat al sóveel reaksies in die digkuns en beeldende kunste ontlok het, raam die gedigte. Trauma, verliese en die weerbegin, is die belangrikste…

Read More

Resensie: “Ek’t Act” (Klara du Plessis)

4 May 2026 By Versindaba

    Resensie: Ek’t Act deur Klara du Plessis. Karavan Press, 2025.  Resensent: Nini Bennett-Moll   Die digter en essayis, Klara du Plessis is bekend vir haar bydraes tot interdissiplinêre en transtalige poësie. Ek’t Act is haar eerste Suid-Afrikaanse bundel; sy het reeds naam gemaak in Kanada en het vyf bundels met poësie en literêre…

Read More

Resensie: “hartklop en asem” en “lugspieëling” (Maletta Fourie)

19 March 2026 By Versindaba

  Resensie: hartklop en asem, deur Maletta Fourie. 2022, Turksvy Publikasies EN lugspieëling deur Maletta Fourie, 2024. Turksvy Publikasies Resensent: Elizabeth van der Berg   Maletta Fourie is in 1942 gebore en het grootgeword op ’n plaas in die Carnarvon-distrik, met die Groot-Karoo se vlaktes en ruimte om haar. Sy studeer kuns aan die Universiteit van Kaapstad en…

Read More

Resensie: “Die langste jaar” (Muller Minnaar)

16 March 202618 March 2026 By Versindaba

    Resensie: Die langste jaar deur Muller Minnaar, Turksvy Publikasies, 2025. Kaapstad ISBN 978-1-0370-9069-1 Resensent: Dietloff van der Berg   Muller Minnaar (1967) debuteer in 2025 met die langste jaar by Turksvy Publikasies. Hy is gebore in Kimberley, word groot in Sishen waar hy matrikuleer en gaan studeer aan die Universiteit van die Vrystaat,…

Read More

Resensie: “Seine” (Koos de Wet)

11 March 202611 March 2026 By Versindaba

  (Geen voorbladfoto van uitgewers ontvang.)   Resensie: Seine deur Koos de Wet. Naledi, 2025. Isbn: 9781067 235086 Resensent: Joan Hambidge   I So word Koos de Wet se bundel Seine bemark: Elke gedig sein as’t ware aan die leser ’n boodskap vanuit ’n unieke agtergrond. Dit vloei soos lig op die maat van ’n komposisie geskoei op ’n ongewone…

Read More

Resensie: “Atrium” (Marlise Joubert)

20 January 2026 By Versindaba

      Resensie: Atrium deur Marlise Joubert, Protea Boekhuis, 2025. Resensent: Janien Linde, NWU, janien.linde@nwu.ac.za   Om ʼn versamelbundel te resenseer is vir verskillende redes ’n uitdagende projek. In die eerste plek bevat ʼn versamelbundel gedigte uit bundels wat reeds by publikasie geresenseer is. Dit beteken dat die verse in die versamelbundel nie “vars” en ongeresenseer…

Read More

Resensie: “Stilles Gespräch” (Jan Pretorius, vert. deur Robert Schall)

15 December 2025 By Versindaba

    Resensie: Stilles Gespräch: Gedichte zu Fotografien von Geo Jooste deur Jan Pretorius, vertaal deur Robert Schall. Naledi, 2025 Resensent: Marlies Taljard   In 2024 verskyn Jan Pretorius se boek Stil gesprek met foto’s deur Geo Jooste by Naledi. Hierdie pragboek is nou in Duits vertaal deur Robert Schall wat reeds naam gemaak het…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”
  • Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier
  • Gerard Scharn. die unpersonen

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon