Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: “tussentogte” (Johan Cilliers)

25 August 2025 By Versindaba

      Resensie: tussentogte deur Johan Cilliers. Turksvy, 2025. ISBN: 978-1-0370-8295-5 Resensent: Joan Hambidge   I In tussentogte het ons ‘n afgetrede teoloog, Johan Cilliers, aan die woord. ‘n Digter wat telkens vir ons ‘n voetnoot na die Bybel of ‘n teoloog gee. Soos Daniel Hugo tereg opmerk:   In tussentogte kyk Johan Cilliers…

Read More

Resensie: “Amplitudes & koloriete” (Meyer van Rensburg)

19 August 2025 By Versindaba

        Resensie: Amplitudes & koloriete deur Meyer van Rensburg. Pretoria, 2025. Imprimatur. ISBN: 9781037016691 Resensent: Nini Bennett-Moll   I Meyer Janse van Rensburg is in 1944 in Upington gebore as die jongste seun in ’n gesin van sewe kinders. Hy het in Noordwes grootgeword, maar na sy pa se afsterwe verhuis die…

Read More

Resensie: “4.15 And steady rain” (Tony Ullyatt)

22 July 202529 August 2025 By Versindaba

Resensie: 4.15 and steady rain: The envelope sonnets deur Tony Ullyatt. Chinkoa Press, 2025 Resensent: Marlies Taljard   ʼn Week gelede ontvang ek ʼn dun bundel van my ou vriend Tony Ullyatt: 4.15 and steady rain: The envelope sonnets. Die bundel bevat slegs 11 gedigte en ʼn Inleiding. Ook ʼn soort verklarende naskrif:   the…

Read More

Resensie: “Skulpkrale: Kwatryne” (Marié Heese)

17 July 2025 By Versindaba

    Resensie: Skulpkrale: Kwatryne deur Marié Heese. Turksvy Publikasies, 2025 Resensent: Marlies Taljard   Marié Heese het in ʼn skrywershuis grootgeword. Sy is die dogter van die bekende Afrikaanse skryfster Audrey Blignault en haar man Andries. Heese is ʼn bekende skrywer wat reeds heelwat gepubliseer het  – sowel in Afrikaans as in Engels –…

Read More

Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)

4 July 20255 July 2025 By Versindaba

Resensie: Merang, Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds. Naledi. 2025 Resensent: Marlies Taljard In Mei 2025 verskyn die versamelbundel Merang by Naledi as deel van die Afrikaans 100-vieringe. Die titel beteken “fees” in Kaapse Moesliemafrikaans. Merang is ’n lywige bundel wat ongeveer 160 gedigte van meer as 80 voorheen gepubliseerde én ongepubliseerde digters bevat in…

Read More

Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)

25 June 202526 June 2025 By Versindaba

        Resensie: Klaarte deur Louis Esterhuizen. Naledi, 2025 Resensent: Ihette Senekal   Daar is iets gerusstellend daaraan om ’n nuwe bundel te lees deur ’n deurwinterde digter soos Louis Esterhuizen. ’n Mens weet wat om te wagte te wees en word omarm deur die gedigte, soos deur ou vriende. So is dit…

Read More

Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)

23 June 202523 June 2025 By Versindaba

    Resensie: Dwaaldae deur Andrea Sieberhagen, Turksvy Publikasies, 2025 Resensent: Marlies Taljard   Andrea Sieberhagen is ʼn bekende naam op Versindaba en van haar gedigte het ook al in versamelbundels verskyn. In 2022 word sy aangewys as die wenner van die Afrikaanse volwasse afdeling van die Poetry in McGregor-poësiekompetisie. Haar debuutbundel, Dwaaldae het pas…

Read More

Resensie: “Ontbloot” (Marthé McLoud)

10 June 2025 By Versindaba

      Resensie: Ontbloot deur Marthé McLoud, Turksvy, 2025 Resensent: Joan Hambidge   I Ontbloot is ‘n memoir-digbundel en een wat die lewensloop van ‘n vrou karteer van kindwees tot studentejare. En uiteindelik getroude vrou en moeder. Dis dan ook ‘n terugkyk-bundel waarin die spreker besig is met ‘n bestekopname van haar lewe. Die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • …
  • 46
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon