Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Bernard Odendaal

Digtersprofiel: Bernard Odendaal

7 September 202629 August 2026 By Versindaba

Bernard Odendaal is op 15 Desember 1955 gebore. Sy grootwordjare bring hy deur op die kleinboerderybedrywige, lowerryke hoewe Harmonie, geleë in die Waterbrongebied buite sy geboortestad, Bloemfontein. Hy woon die Hoërskool President Steyn daar naby sy ouerhuis by. Sy naskoolse opleiding ontvang hy aan die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies), met Afrikaans en Nederlands en…

Read More

Bernard Odendaal. akademiese vryheid

18 May 2026 By Versindaba

  akademiese vryheid   hy tik die kode in wat die alarm aktiveer glip huis uit   sluit die bo- en onderdeur druk grendelslot toe aan die traliedeur   laat rol elektries oop die motorhuis se deur tru uit   laat rol weer toe per afstandbeheer ook so die uitgangskuifhek heen en weer   moet personeelkaart by…

Read More

Bernard Odendaal. brief   onversend

17 April 2026 By Versindaba

  brief   onversend aan Ruan Fourie (1994–2026)   jy ’t somtyds laat by Skryfkunslesse opgedaag selfs kaalvoet somers   jou tjellokoffer staangemaak waar jy ’n leë klaskamerhoek kon vind   donker oë vol ekskuus gewys na die dosent vanuit jou donker baard- en haredos waarvan die krullepunte blond wou skyn   hopie biblioteekboeke in ’n elmboog…

Read More

Bernard Odendaal. Goed gaan

5 April 2026 By Versindaba

  Goed gaan Ouboet Willem, oudparlementariër   Op die afdraandpaadjie hinkepink ’n mens eers, het jy skalkserig gesê; dan leer jy rystoelrats wees, rem-rem stuur om heelhuids onder te kan kom … tot sit of lê. G’n brandewyn om welgedaan te skink, g’n selwers uit- of platgetrekte vis- of vleisstuk om op die kole daar…

Read More

Yves T’Sjoen. Postumiteiten voor Breyten

21 January 202626 January 2026 By Versindaba

  Kopiereg: Naomi Bruwer & LitNet   Postumiteiten voor Breyten Door het oog van dichters en navorsers Gesprekken met Yves T’Sjoen […] die oorledige ek bly lewe in skede van hede uit hede totdat slegs verlede ooglede en stomp swaarde vergister in die grond   Breytenbach, ‘wat is die storie?’, die na-dood, Human & Rousseau,…

Read More

Yves T’Sjoen. Cahier van een lezer [24] – Vraaggesprekken met literaire agenten (7)

28 June 2024 By Versindaba

    “Ik ben een lezer met de buien van geestdrift en verontwaardiging van een lezer; ik ben geen voorlichter, en ik zou het niet willen zijn.” – du Perron Versindaba publiceert onregelmatig het ‘Cahier van een lezer’. Op de letterkundige brug tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen deel ik parafernalia in de geest van…

Read More

Digtersprofiel: Bernard Odendaal

23 October 202327 September 2023 By Versindaba

Bernard Odendaal is op 15 Desember 1955 gebore. Sy grootwordjare bring hy deur op die kleinboerderybedrywige, lowerryke hoewe Harmonie, geleë in die Waterbrongebied buite sy geboortestad, Bloemfontein. Hy woon die Hoërskool President Steyn daar naby sy ouerhuis by. Sy naskoolse opleiding ontvang hy aan die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies), met Afrikaans en Nederlands en Duits…

Read More

Joan Hambidge. Applous vir Morgan en Odendaal

2 September 20234 September 2023 By Versindaba

    Naòmi Morgan en Bernard Odendaal, “Piaf & Brel: Luisterryk!”   I Naòmi Morgan en Bernard Odendaal is ‘n gedugte vertaalspan. Eersgenoemde met haar kennis van Frans; laasgenoemde met sy kennis van Duits. Boonop is Odendaal ‘n gerekende digter wat die vertalings se stemkwaliteite kan reg inskat. Bykans soos ‘n dirigent wat kan sing…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 6
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Dylan Allen. Ma
  • Hendrik J. Botha. Vir Joan op sewentig.
  • Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)
  • Vers-en-klank: Joan Hambidge
  • Gerard Scharn. het boek job herzien

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  2. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

  3. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  4. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  5. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon