https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678 Foto 18 – Naghemel Rogge Cloof Ter Elfder Uur elke gedig ontspring vanaf daardie ewige punt in die heelal om vir my buurman wat onder ʼn sentrum van sterrestroming flonker, iewers in die kloof tussen heerlikheid en sterflikheid ʼn oor-sprong te laat vasanker in die twéékantigheid van ons ek begryp…
Tag: Bester Meyer
Bester Meyer. Meturgeman
Meturgeman Vir die refleksie van iemand wat langs ʼn venster sit en bid dat ek jou toe ook moes begelei na die fontein waaruit ek indertyd moes drink was om toorwoorde op te roep uit die duister – want die deure van persepsie word nie alleenlik geopen deur die…
Digtersprofiel: Bester Meyer
Bester Meyer is in Alberton gebore. Hy studeer regte en verwerf ʼn B.Com (LLB) aan die destydse Randse Afrikaanse Universiteit. Hy word toegelaat as prokureur en werk by ʼn Kaapstadse regsfirma wat destyds as Nelson Mandela se regsverteenwoordiger opgetree het. Hy was voorheen ook naby Plettenbergbaai en Stellenbosch woonagtig en het op ʼn tyd met…
Bester Meyer. Spoorloos
Spoorloos Hy het brood gaan koop nooit weer teruggekom nie: beloftes maak skuld, sê hulle. Hy het brood gaan koop met ʼn gedig in sy hart: lankal vir haar geskryf – gebottel – met ʼn sonsondergang uit die ooste. Die sterre was vuurvliegies planete wat die ritme aanwys en langsaam het…
Bester Meyer. Taal van die stilte
Taal van die stilte “Meaning is the face of the Other, and all recourse to words takes place already within the primordial face to face of language” – Emmanuel Levinas die mond ʼn onbeduidende afstand weg van my altyd reg om woorde van lank- vergete lettergrepe, sinsnedes, weg te gee hulle te vertroetel,…
Bester Meyer. Breyten Breytenbach: Om die duif wat opkom en ondergaan aan te hou volg …
Breyten Breytenbach: Om die duif wat opkom en ondergaan aan te hou volg … Om vir die maer man in die groen trui te huldig, is nie ʼn maklike taak nie. Waar sou ʼn mens begin? Seker by die woord ‘vrygewigheid.’ Dat hy ons op die diepste sintuiglike vlak ʼn gevoel van verstaan…
Onderhoud met Bester Meyer (Uit die herberg van Alhambra)
Desmond Painter gesels met Bester Meyer oor Uit die herberg van Alhambra (Vertalings uit die werke van Khalil Gibran, Federico García Lorca en Yehuda Amichai), Naledi, 2024. (Hier volg ʼn opsomming van sekere van die vrae soos gestel deur Desmond Painter [DP] en antwoorde daarop verskaf deur vertaler Bester Meyer [BM]…
Digtersprofiel: Bester Meyer
Bester Meyer is in Alberton gebore. Hy studeer regte en verwerf ʼn B.Com (LLB) aan die destydse Randse Afrikaanse Universiteit. Hy word toegelaat as prokureur en werk by ʼn Kaapstadse regsfirma wat destyds as Nelson Mandela se regsverteenwoordiger opgetree het. Hy het voorheen ook naby Plettenbergbaai en Stellenbosch gebly, en het op ʼn tyd met souse…
