Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Johann de Lange

Joan Hambidge. Nommer 150:  Die dubbelsinnige huldeblyk

15 June 2026 By Versindaba

   I Die digter Ernst van Heerden (1916 –  1997) het altyd spottend na homself verwys as ‘n major minor poet. Tog is hy telkemale bekroon én vereer met eregrade. Hy ontvang die Hertzogprys tweekeer: in 1962 en in 1975. Eers vir sy bundel Die klop (1961) en dan vir Teenstrydige liedere (1972). In 1991…

Read More

Joan Hambidge. Bul teen bul

18 May 2026 By Versindaba

  I Digters tree immer in gesprek met mekaar. Ons dink hier aan T.S. Eliot en Wallace Stevens. Opperman en Van Wyk Louw. Vir elke digter is dit ‘n voorreg om gemeet te kan word aan tydgenote. In my loopbaan as digter is daar Antjie Krog, Johann de Lange, Johann Lodewyk Marais, Daniel Hugo, H.J….

Read More

Joan Hambidge. Eddy van Vliet en “Hierdie mens”

16 February 2026 By Versindaba

  I In gedigte oor die maan aktiveer Wilma Stockenström ‘n boeiende gesprek met ander tekste. Eddy van Vliet se “Aardedonker”, opgeneem in Heilna du Plooy se vertaling ’n Pleidooi vir die poësie (Protea: 1998). So klink Stockenström se gedig “n Mondvol”:   Sekelmaan, groei nie, taan nie, hang net oopmond en wag dat iets…

Read More

Daniel Hugo. Rust-mijn-ziel: Digters gedenk Aucamp

13 December 202515 December 2025 By Versindaba

    Digters skryf soms verse oor hul kollegas en skep sodoende ’n alternatiewe literatuurgeskiedenis wat ’n nuwe of aweregse lig op ’n tydperk of genre kan werp. Dit is beslis waar in die geval van Hennie Aucamp. Die vroegste gedig wat ek kon opspoor waarin Hennie Aucamp sy verskyning maak, is Barend J. Toerien…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange, iets oor SENSAL en die gay-tema

10 December 20252 December 2025 By Versindaba

    Ek het op 1 Julie 1983, ná ek my diensplig voltooi het, by SENSAL begin werk met kollegas soos Charles Malan (die hoof),[1] Francis Galloway, Dorothea Olivier, Martjie Bosman, Betsie Steyn. Peter Kohler en kortstondig Mike van Graan (vir Engels), J.C. Kannemeyer en Lydia von Wielligh-Steyn (onderskeidelik vir Afrikaans en Frans) en H.C….

Read More

Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.

3 December 20252 December 2025 By Versindaba

  Toe ek Johann de Lange leer ken het, het hy saam met sy ouma in ’n tweeslaapkamerwoonstel op die tweede verdieping van die Los Angeles-woonstelgebou in Troyestraat in Sunnyside gewoon en later na ’n woonstel op die sesde verdieping in die besige Paul Krugerstraat in die middestad van Pretoria verhuis waar foto’s en plakkate…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Artikelreeks: Johann de Lange

26 November 202526 November 2025 By Versindaba

  Johann de Lange, De Kat-ete, laat ’80s. Foto: Kaapse Paragrawe   Johann de Lange en “Ensovoort”   Ná my B.A. (Hons.)-jaar in Afrikaans het die gedagte by my, Renée Marais (gebore Van Zijl) en Johann de Lange ontstaan om ’n nuwe poësietydskrif op die been te bring waarin gedigte en artikels van gehalte voorop…

Read More

Joan Hambidge. Tristia en Alberto Manguel

18 November 2025 By Versindaba

  I In die wonderbaarlike roman Balthazar (in The Alexandria Quartet) is daar ‘n vrou Leila met twee seuns: Nessim en Narouz. Sy bly in ‘n somerhuis in die tuin met ‘n kobra wat melk uit ‘n piering drink soos ‘n kat. Sy is eensaam, maar haar hele uitkyk op die lewe word deur lees…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 11
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon