Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Joan Hambidge. Pochade

15 April 2026 By Versindaba

  Pochade   Die soektog na Wallace Stevens se blou versamelboek neem my terug na daardie winter in Conn., New Haven   Tóé bewimpel deur dekonstruksie se tekstuele truuks, ‘n Yale studiereis onderneem tot by die hermeneutiese mafia.   Waar skuil hierdie blou boek nou? Daardie uitwaartse reis glip nou binnetoe: ‘n migrasie stil soos…

Read More

Meyer van Rensburg. Sand skiagram

15 April 202622 April 2026 By Versindaba

  Sand-skiagram jy het jou lyfafdruk vir my in sagte sand agter laat bly waar jy sjarmant op jou sarong bruinbrand lê in son en wind soos in die song tanned and young and lovely soos ’n kind wat met sy vinger dot-tot-dotjie bly verbind trek ek nou jou sand-silhoeët se buitelyne steeds markant in…

Read More

Paul Kloppers. let me drown (‘n klikklare kopsterf)

13 April 2026 By Versindaba

  let me drown (‘n klikklare kopsterf) (na Soundgarden)     En ek staan op, wakkerslapend, in ‘n tydsgees wat aanvoelbaar vlak asem haal.   hier waar die grassnyers nog net-net uit garagekatedrale gestoot word om hommelend die grasperkzen te boetseer   waar ons oor buurmure dalk nog sou brul gn gd n mt j?…

Read More

Jeanne Henning Els. grootwordhuis

13 April 2026 By Versindaba

  grootwordhuis   die paisley muurpapier verpoeierd blou   die mik in die lukwart versleet gedroom   die foefieslaaid by die jakaranda wiegend in sy naswaai   jy klik jou slot by die agterdeur en verlaat die onskuld van kind te gewees het   © Jeanne Henning Els, 2026  

Read More

Koos de Wet. kosmiese adres

10 April 2026 By Versindaba

  kosmiese adres   Die Vinger bly op die big bang sneller simbolies skyn die mens se eerste lig in stilte sterre eers miljarde der miljarde jare later   ons uitspansel skulp in blou snags glinster sy oё in ’n geprikte skil ’n melkweg ryk aan spirale   ons verste enkelster is Earendel ’n metafoor…

Read More

Paul Kloppers. kwyn

9 April 20269 April 2026 By Versindaba

  kwyn   oor die raamloosheid van ou foto’s wat stadig opdaag nes die binnedood om sotsappig die nostalgie te negeer tot net newels van ou erwe datums reuke en soms oë oorbly as ek die skouer oor bly blik na halftoe ligkosyne waarbinne ek dalk nog kon skarnier   © Paul Kloppers, 2026  

Read More

Andrea Sieberhagen. Om te laat gaan

8 April 2026 By Versindaba

  Om te laat gaan   Dit was háár huis. Haar veilige plek waar sy vir vriende en familie haar tafel met fyn porselein kon dek.   Nou staan daar ʼn bord in die voortuin: VERKOOP.   Wanneer sy die laaste keer by die deur uitloop sak die son. In die skemer draai sy vir…

Read More

Meyer van Rensburg. Telrympie: “yan, tan, tethera”

7 April 2026 By Versindaba

  Telrympie: yan, tan, tethera   In Yorkshire, toe sy net sewe was moes herder Molly al die skape tel yan, tan, tethera, fethera, pip maar sy’t nooit geleer van een, twee, drie nie en het dit dus op háár manier gestel azer, sezar, akker, conter, dix   tel op haar vingers sodat sy yaindix,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon