Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Kwatrynkompetisie (44)

15 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Wingerd    Ons land, gebuk aan kwarantyn, weet soms nie of die son nog skyn. Maar kyk die wonderwerk: uit son, uit lug, uit water kom wyn.   © Marieta McGrath    

Read More

Kwatrynkompetisie (43)

14 March 202111 May 2021 By Versindaba

  vir hoe lank was daar nie landwye pyn ras self was vas in kwarantyn dog onder én bolangs het dinge gegis – onthou net jou plengoffer; geniet dan die wyn!   © Waldemar Gouws, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (42)

12 March 202111 May 2021 By Versindaba

  soos druiwe gepars om wyn te berei die sap van die  pitte en doppe geskei staan die mensdom en kan maar net gis sal die entstof ons uit die vate bevry?   © Anton Dockel, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (41)

11 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Nota op yskasdeur   Indien die Covid-pes my sou kom haal, moenie stres nie – als is reeds betaal! In my óú trousseaukis blink rosé en cabernet in oorvloed (tjeers!) vir die begrafnisonthaal.   © Ronel de Goede, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (40)

11 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Die kwatryn as sjampanjebottel   In die eerste word die draadjie losgewikkel, in die tweede die staalharnas afgesukkel en selfs as jy dan versigtig die kurk uit- trek is daar ’n verrassing in die laaste reël!   © Daniel Hugo, 2021      

Read More

Kwatrynwedstryd (39)

10 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Veredeling vereis afsondering en wilde gisting lei tot berusting – dit alles leer ons by die druif en sy gedrag in dié tydperk van inperking.   © Daniel Hugo, 2021      

Read More

Kwatrynwedstryd (38)

9 March 202111 May 2021 By Versindaba

  God wat pandemiebekers skink, laat soms die mens vrank druiwe drink – onthou dan, mens, die kruis, die hisoptak, die léwenswyn wat daarop blink.   © Marieta McGrath, 2021      

Read More

Kwatrynwedstryd (37)

9 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Begrip smoor in die vlak asem van kwarantyn; eie wil flerts vlug in dié Getsemane-pyn. Sal gedagtenis na buite kan rank en bot wyl die oesjaar se druif verskrompel tot rosyn?   © Mari van den Berg, 2021      

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 139
  • 140
  • 141
  • 142
  • 143
  • 144
  • 145
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon