Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Kwatrynkompetisie (35)

6 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Galileo Galilei het hom nooit ooit van stryk laat bring, nie eers toe die Buboniese plaag in Italië uitkring. Galileo Galilei het steeds na die sterre gekyk en ‘n boek geskryf, soggens ‘n goeie wyn gedrink, gebid en ‘n nuwe lied gesing.   © Elisabeth Hentschel, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (33-34)

5 March 202111 May 2021 By Versindaba

  My lief, in kwarantyn skryf ek vir ons ‘n kwatryn oor liefde en samesyn, rose en wyn, want al sluip die pandemie rond soos ‘n dief in die nag, bly staan die hoop wat nooit nie kwyn.   *  Dag en nag speel ek op my eensnaar-ramkietjie Die ou, ou pandemieliedjie. Die sin van…

Read More

Kwatrynkompetisie (16)

5 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Ons taal ontstaan met wingerdsweet en wyn – daarom dat dié woorde so maklik rym: flink en skink, klink en drink, rinkelend en rinkink selfs in ’n nugter Persiese kwatryn.   © Daniel Hugo, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (15)

5 March 202111 May 2021 By Versindaba

  ons keuse lê tussen wingerdgriep, of COVID-19 pandemie die wenner is uiteindelik die wingerdstok alchemie jy moet jou lyf mos diep kan saniteer trooswyn, viruspes, antwoord lê opgesluit in Mont du Toit kelder wonder chemie   © Antoinette Lourens, 2021    

Read More

Kwatrynkompetisie (30)

4 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Skemer   dis veral saans dat ek nog terugdink aan ons dae van siektevry rinkink; nou klink jou stem nog in my glas wyl die nag agter wolkemasker wink.   © Herman Wasserman, 2021    

Read More

Kwatrynkompetisie (28&29)

4 March 202111 May 2021 By Versindaba

  (28) is wyngaard ‘n verouderde woord van ‘n verlate land of nie ‘n landskap onder ‘n wolk met ‘n beloftelose rand die ideaal is self vrug: by ‘n bekken by ‘n kuip en wyn is nie nes die laaste woord in die pes van ons tyd se hand   ***   (29) ‘n donkerte…

Read More

Kwatrynwedstryd (27)

3 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Lumier Uit elke pestilensie se puin sal weer ‘n bloednuwe dag verskyn – ons klink saam ‘n glas en bly verwag uit gekneusde druif die dieper samesyn.   © Herman Wasserman, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (26)

3 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Skink uit hierdie fles vir jou ʼn slukkie wyn; Drink lekker diep; vergeet dan van die pyn: Dié Covid mag ons leefvreugd’ nie verwoes— Ek jaag die siekte met my wyn-kwatryn!   © Jo-Marie Claassen, 2021    

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 140
  • 141
  • 142
  • 143
  • 144
  • 145
  • 146
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon