Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Antjie Krog. Vertaling in Nederlands

12 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (46)   Antjie Krog. Vertaling van Afrikaans in Nederlands. Vert. deur Gerard Scharn.   toen het jongste kind   toen het jongste kind het huis verliet was het een paar dagen stil zakten wij weg in de extra ruimte en onhoorbaarheid aleer de strijd begon: grootformaat vuile ruzies waarin…

Read More

Ellen Bryant Voigt. Vertaling in Afrikaans

10 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (45)   Ellen Bryant Voigt. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Tom Dreyer.   Mormeldier   on-anders as otters waaroor ons vrek rinkinkers roeiend op hul rug soos stokkiesdraaiers met kos- pakkies in waspapier dieselfde vlambruin pels met stroke rooi en grys ofskoon dié marmot ‘n veer voel…

Read More

Jericho Brown. Vertaling in Afrikaans

9 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (44)   Jericho Brown. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur René Bohnen.   Dupleks   ‘n Gedig is ‘n huiswaartse gebaar. Dit stel somber eise wat ek eien as my eie.   Onthou stel somberder eise as my eie: My laaste liefste het ‘n wynrooi kar gehad.  …

Read More

Ada Limón. Vertaling in Afrikaans

9 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (43)   Ada Limón. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer.   Die Leiband   Ná die baring van bomme—vertakkings en vrees die verwoede outomatiese masjiengewere ont-bind, die sproeireën van koeëls ʼn skare in wat hande vashou, dié dierlike hemel wat open in ʼn leiklip maag van…

Read More

e.e.Cummings. Vertaling in Afrikaans

8 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (42)   e.e. cummings. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Eduan Naudé.   mag ek voel sê hy   mag ek voel sê hy (ek sal gil sê sy net vir nou sê hy) dis lekker sê sy   (mag ek vat sê hy hoeveel sê sy baie…

Read More

Alexis Rotella. Vertaling in Afrikaans.

8 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (41)   Alexis Rotella. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz.   5 Haiku   Van groen na grys kruip die akkedis uit die inkleurboek   Ontklee – hang  vandag se rol skeef aan  metaalhanger   Met wynglase staan ons en praat in die rododendrons in  …

Read More

Ted Hughes. Vertaling in Afrikaans

5 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (40)   Ted Hughes. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws.   Die engel  (Met apologie aan Ted Hughes)     In my droom het ek iets rampspoedigs gesien.   Die volmaan het kom neerstort op Agulhas. Kalkbleek Agulhas het in fosfor gekook. Agulhas was ‘n krater…

Read More

K. Michel. Vertaling in Afrikaans

4 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (39)   K. Michel. Vertaling van Nederlands in Afrikaans. Vert. deur Charl-Pierre Naudé.   In die koepelsaal   As papierlatern? Delftblou servies?   As hedendaagse boekrak? Teerpad? Cornervlag?   Nee! Aangetrek as ʼn aandenking het ek opgedaag by die kongres van die dinge. Om kennis te versamel en om…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 150
  • 151
  • 152
  • 153
  • 154
  • 155
  • 156
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon