Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Caren Kearley. L’appel du vide

28 November 2025 By Versindaba

  L’appel du vide (Die roep van die afgrond – ՚n laaste brief aan my jonger self)   Ek kyk af na my hande een-en-vyftig jaar later sien ek die letsels ek onthou my laaste kaalvoet modderdae, die klein wilde dogtertjie wat soggens wakker geword het sonder gister se skaamte of môre se gewig.  …

Read More

Elisma van Zyl. Reisiger op soek

28 November 2025 By Versindaba

  Reisiger op soek   Die kompas van my siel neem my Noord verby die bekende Suid verby die grense van tyd   ‘n Reisiger op soek na ‘n misterieuse plek wat die melkweg bedek met sterstof van my bloed   Die kompas van my siel neem my Suid tot waar ek Hom vind net…

Read More

Margaret Cordier. Tog

20 November 2025 By Versindaba

  Tog   klein tok-tokkie kaalvoet oor duine flaminke aan die mond van die Gariep waad in poele dans in die blinkende wit trek oor  tyd na die hoë veld onder die hemel wyd daar bo   die lewe is sand en stof in hierdie aardswoestyn goT in skeure en droeë rivierbeddings   leer ons…

Read More

Ilse van Staden. tuiskoms

12 November 2025 By Versindaba

  tuiskoms   wanneer jy terugkeer, uiteindelik berus in jou lot soos in ʼn safgereisde jas, en jy ruik na son en see, die naklank van sirenes nog sidderend in jou are   wanneer jy terugkeer ná al die jare en ʼn eggo van jou oorwinnings draal ten spyte van die verliese, ten spyte van…

Read More

Ilse van Staden. vooraand

12 November 2025 By Versindaba

  vooraand   laat ons dan gaan, jy en ek, met die skemer wat oor die meer uitstrek soos ʼn ooglid en veraf blitse wat aar oor die retina van die aand   laat ons gaan, want die kanse op gevaar is skraal, die swart slang het lank in die laatmiddagson gelê vlak teen die…

Read More

Willem M. Roggeman. De meerwaarde van de verbeelding

11 November 202511 November 2025 By Versindaba

  DE MEERWAARDE VAN DE VERBEELDING   Telkens hij in een spiegel kijkt, wordt het moeilijker zichzelf te herkennen. Daarom stelt hij voorwaarden aan zijn herinneringen, maakt een grote bocht om enkele jaren heen. Hij verzamelt regenachtige zomerdagen waarin het wemelt van de opmerkingen, raakt van streek door literaire verwijzingen en het samendrommen van anekdoten….

Read More

Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek

7 November 2025 By Versindaba

  Camdeboo, Van der Waltshoek   Die veraf gedruis van die waterval meng met die stilte van die Kloof. Bruisende water stort in lang wit slierte en plons in ‘n skuimende poel. ‘n Stille simfonie weerklink as die witkruisarend om en om swewe en geleidelik daal na sy kuiken oorkant op ‘n rotslys teen die…

Read More

Andrea Sieberhagen. Langpad

7 November 2025 By Versindaba

  Langpad   As ek die langpad myne maak en ʼn rugsak pak met net dit wat nodig is, as ek mismoedigheid en haastigheid agterlaat sal ek lig kan reis en met elke tree wat ek loop nuwe vryheid koop.   As ek die wye wêreld my tuiste maak en bome en berge my geselskap…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon