Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Anne-Marie Bartie. fake news

31 October 2025 By Versindaba

fake news   daar verskyn ‘n politieke berig oor iets wat heel waarskynlik fopnuus is dit klink soos Ali Baba se veertig diewe en iemand met ‘n tapyt wat laag oor ‘n kommissie van ondersoek vlieg   ook ‘n geskiedkundige paragraaf (nie verwant) oor Romulus, Remus en Mars asook klokke wat lui oor Sappho se…

Read More

Tevin |Khara Strauss. Vlerke in’ie naglig

30 October 2025 By Versindaba

  Vlerke in’ie naglig   my vlerke geweef oor sewe-en-twintig met oë ysig blou vaal vredeloos herroep’ie eland se kantasies met bloedige ledemate en suurstof surrieël gespan sweef satellietagtig deur’ie stank van’ie naglig oor’ie gemartelde stem van vrou en kind opsoek na god se glimlag die frekwensie bleek nooit uitgespoel deur’ie golwe   © Tevin…

Read More

Piet van Rooyen. Dis Lente

13 October 2025 By Versindaba

  Dis Lente   Kom kyk! Kom kyk! Dis die lieflikste lenteweer Al roep die termometer watse graad ook anders Watter glans van Sondaggenot blink op alle gesigte Ons kan begin om die skip se sye skoon  te skraap “Gooi my maar in ‘n warm pot en druk die deksel toe Maar hou die winter…

Read More

Dietloff van der Berg. Vlug

2 October 2025 By Versindaba

  Vlug Julle moes voor Ghenghis Khan se Mongoolse horde uit Afghanistan voor massaslagtings in brandende stede deur skroeiende woestyne na Nisjapoer en Bagdad met jul aardse besittings na Kufa in Arabië vlug waarvandaan jul eindelik Mekka teen die lug in volle glorie gesilhoeëtteer uit sien staan om daar dank te bring ook aan jou…

Read More

Dietloff van der Berg. Miskien

2 October 2025 By Versindaba

  Miskien   Miskien ook sal dit waar word dat ek niks hier op aarde kort en al die angs en twyfel uit my verwyder word   dan waarom sal ek bly beitel en swoegend woorde skuur deur al die donker dae en nagte op hierdie marmerwit papier?   Miskien kan ek nooit trefseker wat…

Read More

Dietloff van der Berg. Ongekaart.

2 October 2025 By Versindaba

  Ongekaart   Frenologies was jou neus te kort en sou jy durf en deursettingsvermoë skort om op die Beagle saam met FitzRoy uit te vaar op ’n karteringstog van soveel jaar wat reg om die aardbol heen moes reis, maar teen heersende mites en jou vader se sin is jy hardkoppig tog die skippie…

Read More

Stefanus S. Vivier. Renegaat

29 September 2025 By Versindaba

  Renegaat (Edinburgh,Skotland)   die skrikklap van ‘n opvliegduif fluit skerp uit die vlerk en klief die grys hooglandlug dryf my weg van hierdie steriele plek sweef my oor groen afrikawoude en sub-sahara grond suid en suid en verder suid tot op die plaas die duiwehok en homers agter ogiesdraad waar tortel en bosduif vry…

Read More

Marthé McLoud. Bankroof

29 September 2025 By Versindaba

  Bankroof   Uiteindelik kry Pa en ek plek op ’n nagtoer by die SAP museum met sy gestolde misdaad. Ons groep begin by die glaskaste vol vervalste geld. “Party professioneel en ander maar desperaat,” sê Pa terwyl hy in sy skik na alles kyk.   Skielik storm daar rowers met balaklavas en R1-gewere in….

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon