Elvis bly op Niekerkshoop Op dertien ontmoet ek ‘n sendelingkind vars ingeboek in ons skoolkoshuis. Twee jaar later trek sy huis toe – haar pa nou predikant op Niekerkshoop, ’n onbeminde spikkeldorpie met ’n skraapsel inwoners. Juniemaand gaan kuier ek per trein met my blou koffer vol klere en ’n doos sjokolade…
Category: Kompetisies
Andrea Sieberhagen. Ontsnapping
Ontsnapping As jy in die kampvuur se vlamme kyk en wéét hoe die jakkals lyk wat in die verte skreeu, as jy soos die uile vra hoe, hoe, hóé en dan jou antwoord onder die sterre kry, besef jy dat jy ontsnap omdat jy ompad, grondpad ry. © Andrea Sieberhagen, 2025
Gerard Scharn. fantasie kent geen grenzen
fantasie kent geen grenzen liever dwaal ik rond in Grootfontein dan in Kleinfontein of Verfontein liever nog wil ik dansen met Anita Ekberg in de Trevifontein achtervolgd door paparazzi en de lijfwacht van de paus ik spendeer een klein fortuin aan losse munten en wens mij alle geluk van de wereld toe op…
Meyer van Rensburg. Avontuur-vlugte
Avontuur-vlugte As kind was ek smiddags onrustig: wou nooit indut of bietjie slaap nie woelig rondgerol, gewag tot ouers en familie sluimer dan die waagstuk: st-i-ll-ie-tjies daar uit-ge-sl-ui-p (word ek gevang, sal ek die noeps moet proe!) om veel meer opwindend in sengende Noord-Kaapse-son daar buite te gaan speel om kinder-avonture te beleef:…
Gerard Scharn. het falen van de hedendaagse reisbureaus
het falen van de hedendaagse reisbureaus ik wil reizen naar Krinke Kesmes de Borinage en Utopia naar Youkali Opsangen Nergenshuizen en Niemandsverdriet naar Visvliet of het graf van Winnetou in Winetka en altijd zegt het reisbureau bestemming onbekend of volgeboekt en dat het spijt mij niet van dienst te kunnen zijn …
Jakes Möller. Die reis van onmoontlike gebeure
Die reis van onmoontlike gebeure (memento mori) Hierdie is die ware verhaal van ‘n onmoontlike reis, of liefs die reis van onmoontlike gebeure. In Groenland ontmoet ek ‘n ysberin met haar slee en vooraan twee rendiere. Spring maar op, nooi sy my uit; sy verhuis want die yskap smelt. Hup! sê Ysberin…
Joan Hambidge. David Lean: Die gees van die avontuur
David Lean: Die gees van die avontuur Dr Zhivago se begin en einde verfilm by die Aldeadávila-dam tussen Spanje en Portugal op soek na egte sneeu, toe artifiseel vervaardig met die Strelnikof-trein in ‘n ys-landskap werklik beleef in Campo de Gómara. Op 28 Desember 1964 word Moskou herbou in Madrid met die…
Kompetisie: “Die gees van die avontuur”. Wen R5000 in prysgeld
Die Pionier Instituut sal in 2025-2027 elke jaar R5000 skenk aan Versindaba vir ’n gedigtekompetisie oor die onderstaande of verder uitgewerkte en verwante temas, met ’n digbundel as doelwit. Aanleiding: Fridtjof Nansen het as jongman op die skip Viking die buitelyne van ’n onbekende gebied gesien en daarna as ontdekkingsreisiger in Groenland en…
