Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Joan Hambidge. Boondocks

2 August 2024 By Versindaba

  Boondocks JdL   Op ‘n keer vra ek jou na die betekenis van ‘n slengwoord. Jy trek die woordeboek nader. Dit was in Pretoria circa 1984: jy in Kerkstraat woonagtig; ek toe in Pietersburg. Briewe en foonoproepe en ontmoetings (selfs een aan die heldeakkker; ‘n besoek aan jou Oom se plaas met Bertus sodat…

Read More

Anzé Bezuidenhout. Kompas

2 August 2024 By Versindaba

  Kompas   Mammie, jy is die een by wie ek gaan skuil wanneer die aswinde bitterbostrane huil en jy met jou eelthand sag oor my hare vryf – jou stem my tula met:   “bedaar, my kind bedaar.”   Mammie, uit jou gebeente is ek gevorm en gebou dis jy wat my deur stormwinde…

Read More

Andrea Sieberhagen. Kaapse Vlakte

2 August 2024 By Versindaba

  Kaapse Vlakte   Kinders van die Kaapse vlakte speel in die strate. Wegkruipertjie. Blok myself, sê die kind net voor die dwaalkoeël hom vind.   © Andrea Sieberhagen, 2024

Read More

Riaan le Roux. Op hoede hap (M)

1 May 202430 June 2024 By Versindaba

  Hierdie is ons laaste “mediese” gedig. Baie dankie aan elke digter wat ingeskryf het vir die kompetisie. Ons het altesaam 145 gedigte ontvang wat nou in die hande van die beoordelaars gelaat word …     Op hoede hap   in vrug perfek vir die rak   kan iets adderagtig wag   geil glans…

Read More

Riaan le Roux. Deurdringend (M)

1 May 2024 By Versindaba

  Deurdringend   oorhoofs neem sink son in   skietgeeblits breek stilte   vuis met hef verwoes vlug   ambulans loei ‘n weg   skalpelhand swiep sekuur   naald se praat saamsnoering   ysterrooi genesing   © Riaan le Roux, 2024        

Read More

Riaan le Roux. Voorskrif (M)

1 May 20241 May 2024 By Versindaba

  Voorskrif   neem die snesiedun eenhede aandagtig – net wanneer jy wil   genoeglike stilte en ‘n mate van gemak kan volle absorpsie (wat ‘n storie!) ontlok   op rakke, geduldig wag gedagtes, gedruk: mag diè wat heil bring jou vind     © Riaan le Roux, 2024  

Read More

Aniki Joseph. salig is die hande van die versorger (M)

1 May 2024 By Versindaba

  salig is die hande van die versorger   in die oomblikke waarin ‘n mens sterf of ‘n nuwe baba gebore word raak jyself ook met respek omgord om nie die heilige oomblikke te bederf en jy bly ten alle koste professioneel mens is liggaam, siel en gees met gevoelens van angs en vrees wanneer…

Read More

Elisma van Zyl, Gesteelde hart (M)

1 May 2024 By Versindaba

  Gesteelde hart   Onsigbaar Onwillekeurig klop jy binne my ritmies in perfekte orde pomp jy suurstof deur my are is jy die rede dat ek lewe   as jy gekwes word bloei ek as jy gebreek word gaan ek stadig dood maar as ons geskei word in lewe en in dood gaan ons altwee…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 57
  • 58
  • 59
  • 60
  • 61
  • 62
  • 63
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon