Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Jaak Krabbelaar. Amputasie (M)

30 April 202429 April 2024 By Versindaba

  Amputasie   In die steriele teater se stilte word snit vir snit ‘n been verwyder die chirurg se hande pensele op ‘n doek van vlees die oomblik van afskeid skep ‘n bloedige tafereel van verbintenis ontvliet gestolde oomblik in ‘n doolhof van hartseer   die kamer dra swaar aan die asem van die menslike…

Read More

Jaak Krabbelaar. Verkoue (M)

30 April 202429 April 2024 By Versindaba

  Verkoue   hier sit ek met ‘n tafel vol medisyne en ‘n lyf wat glad nie voel soos myne dit het begin met ‘n neus en keel gekielie om my te waarsku: hier kom ‘n bielie!   die medikasie wat ek drink is vrek duur maar blus nie my rou keel se vuur my…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Parkinson (M)

29 April 202429 April 2024 By Versindaba

  Parkinson   In die huis vol foto’s en borduurwerk, die gelese boeke in die rakke, die skilderye van baie reise, die breë TV-skerm met programme oor verre plekke, kookavonture en beelde van vervloë platteland het haar woorde min geraak, die bure opgehou om te kom, die dominee verdwyn en die versorgers gedwee hulle stille…

Read More

Hendrik J. Botha. Dusketyd (M)

29 April 2024 By Versindaba

  Dusketyd   deur te struikel breek jy deesdae ‘n heup of ‘n diskus tussen werwels gee meewarig mee   twee stelle trappe uitgeklim word op Facebook gerapporteer   lidmaatskap aan ‘n mediese fonds meer waardevol beskou as pêrels van weleer   die woord kanker word gedemp bespreek terwyl jy vlugtig oor jou skouer loer…

Read More

Maritha Broschk. onoorwonne kaper (M)

29 April 2024 By Versindaba

  onoorwonne kaper   onopereerbare, vlesige massa so groot soos ‘n gholfbal omhelser van die optiese senuwee (dié ooglidverlammer met die ongoddelike aanslag) verteerder van die frontale lob aanvaller van die amigdala woordslukker, geheuewisser aanhitser van koorsagtige inkopietogte en deurnagpartytjies versaker van boeke, houtsneewerk en rekeninge van geliefde opera-langspeelplate en die al digter klimop wat…

Read More

Vincent Oliphant. Iewers tuis (M)

29 April 2024 By Versindaba

  Iewers tuis   Dit het my omring, daardie beklemming in my geboorteland,   die gegrom wat al nader kom totdat dit my huis soos ‘n eierdop vergruis het.   Met net my kosbaarste op my rug, my dierbaarste aan my hand, het ek gevlug tot waar ek die suiderkruis sien brand bo julle wonder…

Read More

Elizabeth van der Berg. Epifanie (M)

29 April 2024 By Versindaba

  Epifanie   “I was suddenly overwhelmed with the realization that I loved all those people, even though we were total strangers. It was like waking from a dream of separateness in a special world.” – Thomas Merton In die klinies-koue kamer kyk ek af na die kanule waardeur chemikalieë my verminkte vrouelyf binnedring ……

Read More

Dietloff van der Berg. Voetslaner (M)

27 April 202422 April 2024 By Versindaba

  Voetslaner   Vlieg of voetslaan… ek wou altyd vlieënd bo almal my weg baan. Met my sewende sprong is die wind ongesien deur windmaker klong pogend om hoër te gaan uit my skerm gehaal teruggestort op grondvlak skokkend in die aardvarkgat getrap. Knarsende been sjirurgies afgekap.   Nou met badtyd as ek my een…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 59
  • 60
  • 61
  • 62
  • 63
  • 64
  • 65
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon