Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Marthé McLoud. Spreekkamer (M)

2 April 2024 By Versindaba

  Spreekkamer (M)   Voor hom sit ’n donkerbrilvrou met haar arms gekruis. ’n Syserp is soos ’n luislang om haar nek gevou.   Haar hande praat in ’n bewe-taal terwyl sy die serp stadig afhaal.   Sy kyk af na die bruin mat. Dan trek sy haar mou op, lig haar sonbril en wys…

Read More

Elmarie Nienaber Van Kampen. hooploos (M)

1 April 20241 April 2024 By Versindaba

  hooploos   tog vreemd hoe die mens ánders oor lewe dink wanneer daar lewe is, maar geen hoop meer as die geneesheer se oorgawe ‘n pasiënt se lewenshoop slap in sy oë laat hang wanneer lewe nie meer vanselfsprekend is nie maar ‘n geleende ding en siekwees die knie moet buig voor doodwees  …

Read More

Jaco Fouché. Verloskunde

28 March 20241 April 2024 By Versindaba

  Verloskunde   Ek gaan van die ouerbed af, verbonde kneg, die koel tuin binne en stap om ‘n dam met water terwyl ek probeer moed skep wat ek nie vind nie en weet ek wens ek was elders, iewers, weg.   Soos dit donker word, skyn die vensters uit en agter een van hulle…

Read More

Gerard Scharn. haldol shuffle (M)

26 March 2024 By Versindaba

  haldol shuffle   het is geen cha cha cha of mambo geen klompendans geen driekusman geen tango of lindy hop geen rondedans het is de haldol shuffle die je zonder partner danst tussen zwaar gestoorden   het is de haldol shuffle die je zonder partner danst tussen tussen gesloten deuren het is geen schotse…

Read More

Hennie Maartens. ouderdom (M)

26 March 20241 April 2024 By Versindaba

  ouderdom   wanneer christus verskyn sal die neuroses verdwyn wanneer ons saam  eet sal ons die doeke vergeet   © Hennie Maartens, 2024       The AVBOB Poetry Competition reopens on 1 August 2024. Visit our extensive archive at www.avbobpoetry.co.za and find inspiration for your writing by reading the work of other poets in all 11 of…

Read More

Elmarie Nienaber van Kampen. lykshuis (M)

20 March 20241 April 2024 By Versindaba

  lykshuis   liggaam deur hart en siel verlaat   die ontnemer nêrens in sig   die ondernemer tastend in die vingerspore van die goeie dokter   wie se pogings om te red soms in desperate vingerafdrukke op dooie vel lê   © Elmarie Nienaber Van Kampen, 2024       The AVBOB Poetry Competition reopens on…

Read More

Elmarie Nienaber van Kampen. in die laboratorium … (M)

20 March 2024 By Versindaba

  in die laboratorium …   stukkies en bietjies menslike uitkrapsels en –snysels bloed – vlees – urine – stoele – slyme   intiem-inwendige sappe en syp’lings   speurende oog wat vlymskerp soek deur ‘n lens wat siektes volgens mol/l – ml/min – g/l – U/l inboek   © Elmarie Nienaber Van Kampen, 2024

Read More

Franco Colin. Repliek op die voelisovering oor skisofrenie (M)

19 March 2024 By Versindaba

  Repliek op die voelisovering oor skisofrenie Michel Foucault: …The object, that is, is to write … (a) history, … of madness itself, before it has been captured by knowledge.   Geagte Voelisowe, is skisofrenie ‘n vrug vir julle woordslaai? Julle wil psigose proe voordat kennis dit tem: ʼn argeologie van die waanstilte eerder as…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 63
  • 64
  • 65
  • 66
  • 67
  • 68
  • 69
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon