Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Jaco Fouché. Heenkome (M)

12 March 20241 April 2024 By Versindaba

  Heenkome   Hoe stil die gange waar die ligte dowwer van die vloere af glim en ‘n verpleegster ‘n gaap smoor toe jy by haar toonbank verby gaan op pad na die voordeur waar ‘n wag stadig opkyk omdat jy die glasdeure laat oopskuif sodat jy kan uitstap die naglug in waar iets eensaam van…

Read More

Pirow Bekker. Lyklelie (M)

11 March 2024 By Versindaba

  Lyklelie   Die jaar van onbekende blomme was in die lug. En insekte het gestraal, of was daar net bye daar wat ongepoets kon raak met draers van die kis? Nee, die bye het hulle angels in takt bewaar. ‘n Enkele oogopslag het laat dink dooigewig is swaar, maar ek het geweet van Ma…

Read More

Hennie Nortjé. Slegte nuus van my uroloog (M)

8 March 2024 By Versindaba

  Slegte nuus van my uroloog   ‘n Toegewyde voëlkyker is my spesialis:   Vrydae na werk as hy daardie gevreesde vinger vir oulaas uit die Latexhandskoen trek, kom geveerde spesies klein en groot deur sy langlens-Canon onder skoot.   En nou met my jaarlikse ondersoek, diagnoseer hy my in ‘n metafoor soos sekerlik nooit…

Read More

Jak J. Brits. rowers van seer (M)

7 March 20245 March 2024 By Versindaba

  rowers van seer   as ek geweet het sou ek met ’n skip en ’n spul lawaaierig seer rowers, vanaand langs jou slaapkamer- venster stilhou   in stede daarvan om jou drome te steel en jou van bestaan te ontwrig, swaai die rowers met gevlegte tou toegewy om jou van ellende te bevry  …

Read More

Jak J. Brits. Allesmaker se naaldwerk (M)

6 March 20245 March 2024 By Versindaba

  Allesmaker se naaldwerk   geen mens op die plat én rond op die see én grond loop gestroop van seer en onsterflikheid nie   elkeen lewend uit atome gestik aanmekaar gestryk deur die Allesmaker geskep voel, bloei en verval   elke sel geneties bedraad word gegiet met ‘n siel word geweef tot wederdiens om…

Read More

Jak J. Brits. ablepsie (M)

5 March 20241 April 2024 By Versindaba

  ablepsie   as ek toe kon sien hoe diep die riwwe lê sou woorde wat gekurk was gesorg het dat twee uiterstes pas   liefde as ‘n raaiselspel gee geboorte aan ‘n bril met lense dig en aangepak wat somerson te vroeg laat sak   hoe lank duur hierdie duisternis hoe ver gaan jou…

Read More

Marthé McLoud. Asma (M)

4 March 2024 By Versindaba

  Asma   Snags stap ou tant Siena uit die Verseboek straat-op (die spek en antipon vergete) om met haar sware stampers verbete op sy bors te kom sit totdat ’n hyg en fluitgeluid bykans sy lot besweer.   En as sy opstaan fluister hy, “Dank die Heer” en sit sy asmapompie neer.   ©…

Read More

Pirow Bekker. Taptoe (M)

29 February 2024 By Versindaba

  Taptoe   Met bloulug-ink het my vulpen papier beklad, nou neig die ingeboude houer na onder kwart. Ek maak reg om die laaste druppel aan my vel te verf en te glo dit sal ‘n omloop in sy gang bederf.   © Pirow Bekker, 2024

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 65
  • 66
  • 67
  • 68
  • 69
  • 70
  • 71
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon