Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Pirow Bekker. Slaapsiek (M)

29 February 202429 February 2024 By Versindaba

  Slaapsiek   Daar was die entjie paradys wat ongestoord Volop kon bly heet, maar weldra herdoop is tot Vlieg want hier is weer eens spelbederf gepleeg: van lekker kry kom lekker ly.   ‘n Vliegie, geelbruin soos sy grond, het hierdie keer die slang se rol geërf met kennisgewing by die bewaakte poort: Hierdie…

Read More

Andrea Sieberhagen. Klaarblyklik ‘n Kortsluiting (M)

28 February 2024 By Versindaba

  Klaarblyklik ‘n Kortsluiting   Jy vermoed onraad as jou tong weier om te praat en jou vingers verseg om te vat. Verbysterend verward en afgemat. Onverwagte ontsteltenis, buite-liggaam-belewenis.   Tonnel toets – lê net stil (anders vat dit langer as wat jy wil). Enjinkamer van denke deeglik ondersoek. Bekyk bedrading in elke enkele hoek….

Read More

Hennie Maartens. middernag (M)

28 February 2024 By Versindaba

  middernag   dit het skielik middernag geword die dag was lank en geluidloos die  middag was lank en eindeloos die afloop van die dag is kleurloos dit het skielik middernag geword   © Hennie Maartens, 2024  

Read More

Anton Döckel. Epilepsie (M)

28 February 2024 By Versindaba

  Epilepsie   Ek sal stadig bykom die hemel sal bo wees kant en wal blou en vol ek swem in my oë terug   dof en stomp en vêraf klink yl kinderstemme wat speel en jil onmoontlik skril   gestolde klankgrepe uit die gille gebreek val dood uit die lug staan op en versnel…

Read More

Marieta McGrath. Fibromialgie (M)

26 February 2024 By Versindaba

  Fibromialgie   Dat pyn bestaan, is nodig, Heer Daarsonder sou ek afgestompte ledemate hê Selfbeseer Voete vol maaiers Moes amputeer   Kon ek maar bloei soos ‘n vreemde boom Uit my swaar tak-arms Bewyse dra soos dorings   Ek, die onvreemde boom Oorhoops met onnodige pyn   ©Marieta McGrath, 2024

Read More

Ilse van Staden. insulien, ʼn klein mitologie (M)

22 February 2024 By Versindaba

  insulien, ʼn klein mitologie   op eilandjies ver van Griekeland speel ʼn intrige in die kleine af, ʼn stryd om grondstowwe en skatte, onderhandel boodskappers, storm troepe uit Trojaanse perde, veg ridders verbete, meng gode lukraak in –   helde met spies en swaard bring soet verligting en tydelik is daar oorvloed en fees,…

Read More

Marthé McLoud. Dis die diepte wat tel (M)

22 February 202422 February 2024 By Versindaba

  Dis die diepte wat tel   A-simmetries met ’n onreëlmatige grens dis Stadium 4 as die diameter groter as ’n potlood se punt is (dus 6 mm of meer).   Hierdie melanoom is die Heks van Endor tussen al die ander moesies. Haar lang vingernael is soos ’n spyker in sy rug ingeslaan. Dié…

Read More

Anne-Marie Bartie. geboorte (M)

20 February 202420 February 2024 By Versindaba

  geboorte   die skor klanke wat deur jou lippe asem slaan wasemsambok op kontraskie tyd so sal jy lê, kouend soos gom muteer as geheel ingeseël in jou draende lyf alleen agter die groen kleed jy sal hygend na die pyn luister bevange sal jy gryp in barensnood na die stom klank van dit…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 66
  • 67
  • 68
  • 69
  • 70
  • 71
  • 72
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon