Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Marthe McLoud. Onsigbaar (M)

19 March 20241 April 2024 By Versindaba

  Onsigbaar (M)   Ses-en-veertig jaar later en ek sit in ’n recliner met oorfone op in my hipnoterapeut se spreekkamer.   Ons klim tydsaam nege-en-dertig trappe af tot by die swembad. Ek is sewe. Ek bewe.  My dryfbandjies lê eenkant op die rand. My maatjie se opblaas ringdoughnut-band is om my lyf.   Sy…

Read More

Andrea Sieberhagen. Demensie (M)

18 March 20241 April 2024 By Versindaba

  Demensie (Vir Carina)   Liewe vriendin, ons het te lank gewag. Met blye weersien sou ek koek en tee en lag en onthou-jy-nog bedien. Maar toe ek kyk in jou oë word ek onkant gevang deur die kyk in jóú oë en die sluiers wat daar hang. Ons bly doodluiters praat, maar iets ontbreek….

Read More

Andrea Sieberhagen. Burgeroorlog (M)

18 March 2024 By Versindaba

  Burgeroorlog   Asemsnak boodskap. Morsekode sonder voorbode. Hart se klop in ontydige oomblik gestop. Verstom maak ek ‘n som. Jy’s te jonk, te fiks! Teoreties tel dit niks.   Geneties onafwendbaar as bloedsomloop jou versaak in sameswering met are se plaak. Koronêre arterie omskep in vyandige artillerie. Angina onbeskaamd militant. Verraad aan die binnekant…

Read More

Jacques Boshoff. Ongevalle (M)

14 March 20241 April 2024 By Versindaba

  Ongevalle   Die skoonmaker begin by die spoelkamer en beweeg daarna na die wagarea.   Hier tree sy egter versigtig want met elke vee van die mop verwyder sy bewyse van lewe:   Voetspore en bloedstrepe.   © Jacques Boshoff, 2024     The AVBOB Poetry Competition reopens on 1 August 2024. Visit our extensive archive…

Read More

Jacobus Swart. Trinity College Cambridge (M)

14 March 2024 By Versindaba

                              Trinity College Cambridge                         die ontrimpeling van Lord Balfour   Tik Tok Anna Magnani in die luim vir moetiemoord eers die doodspuit dan met die litjieslemmetjie van ‘n kunsvlytmes Lord Arthur met lyn bestryk gekeiser tot op die muur rol en teks nimfoleptiese gryp na die Ander op ‘n selfoonskerm klein fieta voor die…

Read More

Hennie Maartens, gister (M)

14 March 20241 April 2024 By Versindaba

  gister   oë met kleeflint toegeplak maar masjiene vibreer voort hoopvol wag gestremdes maar gister bepaal vandag   © Hennie Maartens, 2024       The AVBOB Poetry Competition reopens on 1 August 2024. Visit our extensive archive at www.avbobpoetry.co.za and find inspiration for your writing by reading the work of other poets in all 11 of South…

Read More

Ilse van Staden. die etimologie van pyn (M)

13 March 2024 By Versindaba

  die etimologie van pyn   in Engels lê pyn se oorsprong in penalty en punishment en kan mens daaroor dig met ʼn soort poëtiese noodwendigheid   maar in hierdie taal staan pyn alleen   in hierdie taal is pyn ʼn lemma onthef van fonetiese verwantskap met boetedoening of straf, tog tweesnydend deur murg en…

Read More

Marieta McGrath. Marilyn Monroe in pienk en blou (M)

12 March 2024 By Versindaba

  Marilyn Monroe in pienk en blou   In hierdie foto is Marilyn Monroe weer Norma Jean:   in ‘n blou katoenrokkie, herinnerend aan ‘n dirndl, aan Delft-breekgoed, huislik, heilsaam, volborstig, kraakvars soos groente   tussen haar tande talm ‘n bloedpienk angelier – soos ‘n onskuldige tangodanser of ‘n hondjie wat die koerant gaan haal…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 64
  • 65
  • 66
  • 67
  • 68
  • 69
  • 70
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon