Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Gerard Scharn. delirium tremens

18 April 2024 By Versindaba

  delirium tremens   kraanvogels vliegen ondersteboven als mouches volantes in het oog van een cycloop, wurmen kruipen uit de kaas van een molenaar in friule   ik hoor stemmen die in tongen praten die naar de bekende weg vragen die ik niet weet, ik word bedolven onder een stapel van zevenduizend en een boek…

Read More

Hannes Visser. Kitskuur (M)

16 April 2024 By Versindaba

  Kitskuur   facebook is jou handige instap kitshospitaal om die hoek elke jan rap en sy vrou san se eie mediese woordeboek wie het nog tyd vir wagkamers van veeartse en dokters swel jou hond se knaters vra raad by jou facebookmaters het jou baba koors en huil ure aaneen moenie verder soek  …

Read More

Elize van Schalkwyk. patrys-kind (M)

15 April 2024 By Versindaba

  patrys-kind   kamer vol niks koud klinies anders kort treetjie vorentoe koppie laag   sagte aanraak van ‘n bleek hand op die wit kombers groot hand eens hard sag geword in tyd tyd wat stadig verbyspoel sterkte weggekwyn in pyn   piep-piep laat haar opkyk blou ogies blink met trane hoop gevestig op nog…

Read More

Ferdi Wheeler. Internet-verslawingsversteuring

15 April 2024 By Versindaba

  Internet-verslawingsversteuring   Hy’t homself vergeet, die ywer is weg, hy’s nou kuberwese, sy lot besleg; hy’s liggaamlik vasgenael voor ‘n skerm, maar, o, hy klets aaneen, of belewe so die metropolisse, en die grootse vistas van die aardbol, maar dis alles net klankseine en lig, ‘n verbeeldingswêreld wat sy siel blus – die ontdekker…

Read More

Jacques Boshoff. Doodsvonnis (M)

15 April 2024 By Versindaba

  Doodsvonnis   Haar lêer lê skuins en moeg op ‘n kartondoos en wag vir die onkoloog se ervare hande.   Mevrou, ons het slegte nuus: Die kanker het versprei en dit is nou in die finale fase. Verstaan jy, mevrou?   Haar gedagtes is egter ver van hier – sy dink haar terug in…

Read More

Johan Swanepoel. verligting (M)

12 April 202430 June 2024 By Versindaba

  verligting   terug na nog toetse draai hy met moeite om in sy bed op sy sy probeer hy aan niks dink maar niks gebeur   niks is nog nie hier nie maar hy wag geduldig stadig begin dinge verdwyn eers die dun gordyn om sy bed dan die bed en dan die verpleegster…

Read More

Ilze Ludick. Aan ‘n nier (M)

9 April 2024 By Versindaba

  Aan ’n nier   Kleine boontjie jy hang kordaat aan jou naelstringe van aar en afvoerpyp.   Meer as ’n miljoen piepklein nefrone filtreer sewe liter bloed per uur, jou mikroskopiese netwerke kunstig geweef deur ’n kreatiewe kwashaal van die Skepper.   Kleine wonderwerkie meer as ’n halwe leeftyd lank was jy stiptelik, getrou,…

Read More

Marlise Joubert. wanneer ‘n ambulans (M)

8 April 202411 April 2024 By Versindaba

  wanneer ʼn ambulans   straataf ry om middernag   wanneer ʼn ambulans agter die tuinmuur straataf ry bars kopligte tussen blare deur   wanneer ʼn ambulans straataf   breek die sirene in skerwe teen my kamerkantgordyn draai kaleidoskopies weg   wanneer ʼn ambulans   in die donker sluit my oë dig teen sirkels lig…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 61
  • 62
  • 63
  • 64
  • 65
  • 66
  • 67
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon