Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Gerard Scharn. takotsubo

19 February 2024 By Versindaba

  takotsubo   wat heeft een aarden kruik met een hart van doen indien gebroken door ontrouw en verraad of door gebrek aan liefde in de kiem gesmoord?   een woord van troost kan helend zijn maar beter is japanse goud- en zilverlijm om de scherven van het ongeluk te assembleren   kintsugi is de…

Read More

Gerard Scharn. (8-12-1989)

19 February 2024 By Versindaba

  (8-12-1989)   het sectierapport zegt in zoveel woorden pseudomembraneuze tracheïtis het personeel dacht hyperventilatie   de naam van de patholoog-anatoom ben ik vergeten maar niet het beeld van haar naakte lichaam dat in de isoleercel ligt bewaakt door een politieman   het nieuwe jaar zet somber in   © Gerard Scharn, 2024  

Read More

Ihette Jacobs. broer

14 February 2024 By Versindaba

  broer   laataand bel hy kan ek by jou kom bly my huwelik is verby   ek maak my spaarkamer reg he ain’t heavy he’s my brother   met ʼn verbleikte toksak daag hy op   ek het vir jou ʼn rak leeggemaak jy kan jou klere uitpak wees tuis   dae later in…

Read More

Meyer van Rensburg. Spreekkamer (M)

14 February 202415 February 2024 By Versindaba

  Spreekkamer   Eers babbelpraat mens wel in dié  kamer maar later spreek jy nie: word  baie stil luister net aandagtig om dan te hoor: is dit ‘n soet of bitter pil?   © Meyervanrensburg, 2024  

Read More

Andrea Sieberhagen. Terminale tyd

13 February 2024 By Versindaba

  Terminale Tyd   Ek wóú my ma vra, weet Ma dat dit môre my verjaarsdag is? Toe sê sy my, jy moet my dogter sê ek wil ‘n Romeinse horlosie hê sodat ek kan weet of dit oggend of middag is. Toe sê ek net ja en laat lê die vraag ongevra. Seer om…

Read More

Meyer van Rensburg. Gebroke-hart-sindroom (M)

13 February 202413 February 2024 By Versindaba

  Gebroke-hart-sindroom (met hulp van TS Eliot)   My denke boer navrant in oopgekloofde gisters belaai  met fel Desember-pyn die doodsverlies-belewenis ewig stollend vasgep(l)ak en koppig in my brein   so, Thomas, ek wou by jou raad kom vra oor die denkbeelde wat my so knaend pla maar nou sien ek jy’s ook maar een…

Read More

Marieta McGrath. 5 limerieke (M)

12 February 2024 By Versindaba

  Ou Salomo Voëltjie van Staden Vra Antoinette Pienaar na raden Hy vra watter saad Sy diertjie sal baat Ter plesier van sy eenduisend gaden   * ‘n Sekere Anneries Burger Bly altyd ver weg van chirurge Dit is nie die mes nie – Die ding wat hom pes nie – Maar sexy blou hospitaaljurge…

Read More

Anne-Marie Bartie. Oumens (M)

12 February 2024 By Versindaba

  oumens   vroegoggend styf mik haar versigtige voet tree sy binne, wolkewêreld met silwerrand pilleglasie aarsel bewe in benerige hand trap sy die oumens met skuifel tegemoet   ©Anne-Marie Bartie, 2024  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 67
  • 68
  • 69
  • 70
  • 71
  • 72
  • 73
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon