Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Joan Hambidge. Brief van Eybers

25 March 2023 By Versindaba

  Brief van Eybers   In ‘n brief aan my gedateer (24.3.2006), netjies geargiveer, merk jy met kenmerkende ironie: “Jammer vir my stilte. Dood van ‘n ander; siekte my eie …” Jou “Röntgenfoto” kom na vore met ‘n rugbesering toe my werwels (een vir een ingedruk deur ‘n masseuse) my laat nadink oor hierdie jukstaposisie:…

Read More

Neil Cochrane. Graweelsteen

24 March 2023 By Versindaba

  Graweelsteen   Ons grootste digteres verwys tydens ’n internisbesoek na haar “nederige niere” Opperman vergelyk sy urien met “bruin boontjiesop” na vergiftiging deur oksitetrasiklien in een van sy beskonke verse spog die spreker: “ek sjê: ek vang vyf pisje”.   Tog vind ek nêrens ’n gedig oor klipgeboorte en die skerphoekige klont in my…

Read More

Neil Cochrane. Asklepios skryf voor

24 March 2023 By Versindaba

  Asklepios skryf voor   Geleerde lyfartse, misken nie langer my versinnebeelding deur daardie gladdebek boodskapper se towerstaf met sy twee bronstige adders en daardie vieslike vlerkding waaronder hulle fornikeer prykend foutief in julle spreekkamers op letterhoofde van julle verenigings selfs op die rekwisiete van McDreamy en McSteamy die beneukte House vir die hele volk…

Read More

Pirow Bekker. Sieketrooster

23 March 2023 By Versindaba

  Sieketrooster   Professioneel gevang deur hupse suster Ward in haar vroedvroudomein, met net ingeval dit aan behoorlike dekking by oorbrugging skort ‘n ingreep moontlik deur dokter Tromp of Wieookal. Nou, in die ouderdom terug by ‘n halfwegstasierol kan dokter langs die ledekant ‘n sieketrooster wees onder streng voorskrifte van ‘n VOC se protokol: Gebed…

Read More

Jan Lubbe. geneesheer

21 March 2023 By Versindaba

  geneesheer   geen opleiding as dokter paar jaar wel as skrynwerker grootste groot geneesheer ooit! nooit gehoor van stetoskoop skalpel onbekend antibiotika nog nie bestaan tog gepraktiseer en voorskrifte geskryf: word gesond! jou sondes word vergewe lasarus, kom uit! bly stil en gaan uit hom uit steek uit jou hand! staan op en loop…

Read More

Anton  Döckel. Sjamaan

17 March 2023 By Versindaba

  Sjamaan   Die wittes het onder vuilwit seile gekom soos die duine wat land-in wil stoot met ’n sieketrooster aan boord en sy werk, so het ons gesien was opsê en roep uit ’n boek hande tesame soos die bedrieër Kaggen – die bidsprinkaan – ons roep ander manier ons geeste   Die sieketrooster…

Read More

Andrea Sieberhagen. Spreekkamer

17 March 2023 By Versindaba

  Spreekkamer   Mure spierwit of grys, Strak en stemmig en stil soos professioneel vereis. Glimlag vriendelik, groet-gereed, behulpsaam, hoflik. (Ons is almal stoflik) Vul in wat ons wil weet. Dokter wag, bekyk die lêer en die verslag. Inligting om te deel. Onemosioneel. Kop wat knik as iemand onhoorbaar snik. Dokter en pasiënt stap saam…

Read More

Andrea Sieberhagen. Pyn

17 March 2023 By Versindaba

  Pyn   sê my hoe seer kan seer dan wees hoe meet mens jou lyf se pyn as dit deur jou wese vleg as dit in jou are stol as dit jou siel verlam indringer ongewenste gewas kan dit verwyder word operasiesaal skalpel mes oopgemaak blootgestel leeggebloei as ek sterf sterf ek alleen  …

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 85
  • 86
  • 87
  • 88
  • 89
  • 90
  • 91
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon